HOME PAGE ABOUT US CONTACT US MISSION & VISION DISCLAIMER FORTHCOMING EVENTS INTERNET LINKS
CROPS
RESEARCH PROJECTS
DEVELOPMENT PLANS
CONTINUING RESEARCH PROJECTS
RESEARCH DATABASE
FUNDING OF PROJECTS
GUIDELINES ENGLISH
RIGLYNE AFRIKAANS
APPLICATION FORMS
BURSARIES & AWARDS
BIOFUELS AND BY-PRODUCTS
STATISTICS & ESTIMATES
INCOME & COST BUDGETS
NEWSLETTERS
REPORTS
WORKING GROUP MINUTES
GALLERY
WSRC 2013
ARCHIVES
SEARCH SITE

> RESEARCH PROJECTS > FUNDING OF PROJECTS > Voortsettingsaansoeke
PLEASE CLICK ON THE LINKS BELOW TO VIEW EACH FILE
.. NEW APPLICATIONS .. .. NUWE AANSOEKE .. .. APPLICATIONS FOR CONTINUATION .. .. VOORTSETTINGSAANSOEKE ..

Aansoeke vir die voortsetting van navorsingsprojekte, waarvoor die PNS reeds verlede jaar fondse beskikbaar gestel het, moet ingedien word by die administratiewe kantoor van die PNS teen 1 Augustus.

Let asseblief daarop dat aansoeke om voortsetting van navorsingsprojekte van 'n bestuursopsomming waarin die vordering aangedui word vergesel moet word. 'n Finansiële verslag oor die aanwending van die fondse tot en met Junie moet ook aansoeke vergesel.

Besluite van die Raad sal teen einde September/begin Oktober bekend gemaak word.

Dit is belangrik om die handleidings by die volgende skakels uit te druk en te lees:

Handleiding vir die indiening van 'n aansoek.

Handleiding om begrotings op te stel.

Handleiding om 'n 'Bestuursopsomming' te skryf wat verslae moet vergesel.

Kliek hier om die lys van goedgekeurde projekte te besigtig.

 
Printer Compatible Page

TIGBase Prominences V2.2 20061117 -internet- created with PHP4 by  TIGME.COM   © Copyright Content & Photographs :: PROTEIN RESEARCH FOUNDATION & TIGME.COM