Statistics & Estimates / Price Averages / Soy Oilcake Explanatory Notes

Price information

Explanatory notes

Landed Durban 47% protein soybean oilcake

Price at which soybean oilcake with a protein content of 47% can be imported (free on truck, Durban).

Landed Durban crude degummed soybean oil

Price at which crude degummed soybean oil can be imported (ex tank, Durban).

Hulls

Price that soybean hulls are selling ex soycrushing plant reef.

Income

Income from various components after solvent extracted crushing of soybeans in a commercial crusing plant.

Crushing costs

The minimum income required to cover crushing costs.

Soybean transport

The average cost of transport of soybeans to the crushing plant.

Price to producer on farm

The intrinsic value of soybeans on the farm considering all the cost and income component to crush soybeans (solvent ex­tracted) and realise a minimum margin.

Prysinligting

Verduidelikende notas

Geland Durban 47% proteïen sojaboon oliekoek

Prys waarteen sojaboon oliekoek met 'n proteïeninhoud van 47% inge­voer kan word (vry aan boord, Durban).

Waarde van volvetsoja 110%

Oor die spektrum rantsoene vervaardig deur die gebalanseerde vee­voerbedryf is behoorlik hitte behandelde sojabone 10% meer werd as 47% proteïen sojaboon oliekoek.

Vervoerkoste

Om vervoerkoste na sojaboon ver­werkingsaanlegte tot 'n minimum te beperk word sojabone gewoonlik aange­koop van naby geleë produsente. Die gemiddelde vervoerkoste van soja­boon­produsente na sojaboon verwerkings­aanlegte word des nieteenstaande op R150/ton geraam.

Stoorkoste

Die gemiddelde tarief vir die berging van sojabone is R141 per metrieke ton vir ses (6) maande. Laasgenoemde bedrag sluit inwaartse- en uitwaartse hantering van R38 in. Daar is ook 'n daaglikse fooi vir stoor­koste van R0.56/dag vir 365 dae vir ses (6) maande = R103.

Rente 10%

Sojaboonverwerkers koop gewoonlik hul jaarlikse verwerkings­kapasiteit van soja­boonprodusente aan. Om die rede word 'n rentekoste by die aankoopprys bereken. Hierdie rentekoste is gewoonlik die helfte van die prima bank uitleenkoers plus 1%. Die rede waarom slegs die helfte van die rentekoste verhaal word is omdat aan die begin van die seisoen rentekoste op die totale volume verhaal moet word en geen verhaling wanneer daar geen voorraad is aan die einde van die seisoen. 'n Gemiddelde jaarlikse verhaling is meer aanvaarbaar.

Ekstrusiekoste

Ekstrusiekoste kan aansienlik varieer en word grootliks bepaal deur die volume verwerk en kapitaal investering. 'n Bedrag van R300 per metrieke ton word egter as 'n goeie geweegde gemiddelde koste beskou.

Ekstrusieverlies

Gedurende ekstrusie van sojabone is daar vog en ander verliese wat gemiddeld 5% beloop. Hierdie verlies maak dus 'n deel uit van die produksiekoste van volvetsoja.