Soja Bulletin logo

Soja Bulletin  

No. 1 – April 2013
 

  1. Crop Estimate April 2013

    The official soybean crop information released on 25 April 2013 estimated an 2012 acreage planted of 516 500 hectares and yield of 851 000 metric tons down from 914 350 metric tons of the February estimate. This decrease in expected total yield is generally ascribed to adverse weather conditions during the latter part of the growing season.

    This potential crop of 851 000 metric tons will nevertheless be a record soybean crop for South Africa, appreciably higher than the previous largest crop of around 700 000 metric tons of 2011.
     

    Sojaboonproduksie in Suid-Afrika

    Die afgelope dekade se toename in die plaaslike produksie van sojabone word weergegee in die onderstaande grafiek.

    RSA: Sojabone Produksie 2003-2013

    Die afgelope vyf seisoene veral toon dinamiese groei waarop die bedryf met reg trots kan wees.

    Sclerotinia

    'n Opname oor die voorkoms van Sclerotinia by sojabone sal gedurende Mei deur die Oesskattingskomitee onderneem word.

    Vraelyste in die verband word deur die komitee uitgestuur na hul medewerkerprodusente wat inligting vir doeleindes van die oesskatting verskaf, om ook inligting te gee oor die voorkoms van Sclerotinia-besmetting by Sojabone en Sonneblomme.

    Die Oesskattingskomitee gee hierdie inligting oor die verspreiding en omvang van die siekte op die wyse versamel, deur aan die Sjaboonwerkgroep en aan die Sonneblom-werkgroep.

  2. No-Till Conference

    A No-till Conference will be held at Drakensville during 3-5 September 2013.

    The announcing of the results of and the prize-giving of the Soybean Yield Challenge also features as part of the conference program.

    All interested parties are requested to make a note of this date. Further details will be provided in due course.

  3. Produksiehandleiding

    'n Opgedateerde Sojaboonproduksiehandleiding saamgestel deur die LNR – Instituut vir Graangewasse is beskikbaar by die LNR-Instituut vir Graangewasse, Privaatsak X 1251, Potchefstroom 2520 (ISBN: 978-1-86849-418-7).

    Hierdie keurig saamgestelde publikasie in Engels en Afrikaans met uitgebreide kleurfoto-reeks, wat veral nuttig is vir die identifisering van siektes en plae, verskaf omvattende inligting van A tot Z oor sojaboonproduksie.

  4. South African Soybean Crop Quality Report 2011/2012 Season

    Hierdie gedetailleerde verslag oor die gehalte van die 2011/2012 sojaboonoes word gereël en beskikbaar gestel deur die Olie- en Proteïensade Ontwikkelings Trust (OPOT).

    Die verslag is saamgestel en uitgegee deur die Suider-Afrikaanse Graan Laboratorium (SAGL).

    Die Graansiloindustrie word bedank vir die reël van die sojaboonmonsters vir die ondersoek.

    Navrae kan gerig word aan:

  5. Produksiekalender

    'n Sojaboonproduksiekalender is op die PNS webblad beskikbaar.

    Harde kopieë van die kalender is beskikbaar by Mnr Gerhard Keun by gkeun@proteinresearch.net


Redaksie

JCG du Preez

Geborg deur die Proteïennavorsingstigting