2021
CANOLA PRODUCER OF THE YEAR
The Protein Research Foundation promote canola production in the Western Cape by presenting a yield determining action that will be of benefit to canola producers.
OBJECTIVES OF THE YIELD DETERMINING ACTION
Acknowledgement of top achievers in canola production and to obtain information to promote canola production.
METHODS & CRITERIA
Acknowledging canola producers in two production areas, namely Southern Cape and Swartland.
Providing for two categories in both regions, namely:
— 50 to 150ha planted —
— 150ha and more planted —
Producers have to plant cultivars – that appear in the official variety list – under dryland conditions in the Western Cape.
Producers must submit a completed Canola passport.
Producers must deliver the canola yield to an acknowledged delivery point, no later than 15 DECEMBER of the particular year.
All canola producers that comply with the above criteria are entered in the yield determining action automatically, but it remains the producer's prerogative to support the action or to not support it.
CANOLA PRODUSENT VAN DIE JAAR
Die Proteïennavorsingstigting bevorder produksie van Canola in die Wes-Kaap deur middel van 'n opbrengsbepalingsaksie waarby die Canola Produsente baat sal vind.
DOEL VAN DIE OPBRENGSBEPALING
Gee erkenning aan die toppresterende Canola Produsente en die insameling van inligting ten opsigte van die bevordering van canolaproduksie.
WERKSWYSE KRITERIA
Erkenning word gegee aan Canola Produsente in twee produksie gebiede, te wete die Suid-Kaap en Swartland.
Voorsiening word gemaak in twee kategorieë in beide streke, naamlik:
— 50 tot 150ha geplant —
— 150ha geplant en meer —
Produsente moet cultivars aanplant – soos ingesluit op die amptelike variëteitslys – onder droëland toestande in die Wes-Kaap.
Produsente moet 'n voltooide Canolapaspoort indien.
Produsente moet sy Canola by 'n erkende punt lewer nie later nie as 15 DESEMBER van die betrokke jaar.
Alle Canola Produsente wat aan bogemelde kriteria voldoen is outomaties deel van die opbrengsbepalingsaksie, maar dit bly elke produsent se prerogatief om te besluit om nie die aksie te ondersteun nie.