General news and notices

2016  News / Nuusbrokkies


Canola Navorsingsresultate

PROTEIN RESEARCH FOUNDATION — 2016-11-09

Kanadese Canola Navorsingsverslae oor onderwerpe soos Plantvestiging, Plantvoedingsbestuur, Geïntegreerde plaagbeheer, Oesbestuur en Teling is beskikbaar op die webbladsy van die Canola Council of Canada onder die afdeling "Resources/ Canola Digest/Science 2015":
canolacouncil.org/publication-resources/canola-digest


Koop vroegtydig saad!

PROTEIN RESEARCH FOUNDATION — 2016-10-01

Produsente in die westelike gebiede moet vroegtydig sojaboonsaad aankoop en dat saad van daardie cultivars wat die beste aangepas is by die spesifieke streek, aangeplant moet word.


Canola videos

PROTEIN RESEARCH FOUNDATION — 2016-04-13

The following canola videos can be viewed on the website of Bayer Crop Science:
Gaan kyk asseblief na die volgende videos beskikbaar op Bayer Crop Science se webblad:

The above videos are also available at Video Gallery on the PRF's website. / Bogenoemde videos is ook onder Video Gallery op die PNS se webblad beskikbaar.


List of Soybean Pamphlets


The following soybean pamphlets are available. Contact Maria du Preez at +27 11 803 2579 or prf-logo.svg for more information: