Summer crops: intentions to plant 2021 and ninth production forecast for 2020, production estimate for non-commercial maize and third production forecast for winter cereals (2020)
Somergewasse: 2021 voorneme om te plant, negende produksieskatting vir 2020, voorlopige oppervlakte- en produksieskatting vir nie-kommersiële mielies en derde produksieskatting vir wintergewasse (2020)
Summer crops / Somergewasse
Intentions to plant 2021 voorneme om te plant
- Summer crops 2021 Somergewasse
- Graph: Total maize / Grafiek: Totale mielies
- Graph: Sunflower seed / Grafiek: Sonneblomsaad
- Graph: Soybeans / Grafiek: Sojabone
- White and yellow maize / Wit- en geelmielies
- Sunflower seed / Sonneblomsaad
- Soybeans / Sojabone
- Notes / Aantekeninge
Ninth production forecast 2020 negende produksieskatting
- Summer crops / Somergewasse
- Graph: Total maize / Grafiek: Totale mielies
- Graph: White maize / Grafiek: Witmielies
- Graph: Yellow maize / Grafiek: Geelmielies
- White and yellow maize / Wit- en geelmielies
- Sunflower seed / Sonneblomsaad
- Soybeans / Sojabone
- Groundnuts / Grondbone
- Dry beans / Droëbone
- Sorghum
- Notes / Aantekeninge
Non-commercial maize 2020 Nie-kommersiële mielies
- Area planted and production estimate / Oppervlakte- en produksieskatting
- Graph: Area / Grafiek: Oppervlakte
- Graph: Production / Grafiek: Produksie
Winter cereals / Wintergewasse
- Winter Cereals / Wintergewasse
- Wheat / Koring
- Graph: Wheat / Grafiek: Koring
- Graph: Malting barley / Grafiek: Moutgars
- Graph / Grafiek: Canola
- Notes / Aantekeninge
Estimates courtecy of the Crop Estimates Committee
Syfers deur die Oesskattingskomitee verskaf
Crop / Gewas | Intentions Voorneme |
Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Change Verandering |
---|---|---|---|---|
2021 | 2020 | 2020 | ||
Ha | Ha | Tons | % | |
As mid October 2020 / soos middel Oktober 2020 | As on 28 October 2020 / soos op 28 Oktober 2020 | |||
(A) | (B) | (C) | (A) ÷ (B) | |
Commercial / Kommersieël | ||||
White maize / Witmielies | 1 686 100 | 1 616 300 | 8 746 310 | +4.32 |
Yellow maize / Geelmielies | 1 059 900 | 994 500 | 6 673 910 | +6.58 |
Maize / Mielies | 2 746 000 | 2 610 800 | 15 420 220 | +5.18 |
Sunflower seed / Sonneblomsaad | 480 500 | 500 300 | 785 910 | -3.96 |
Soybeans / Sojabone | 785 800 | 705 000 | 1 261 250 | +11.46 |
Groundnuts / Grondbone | 38 000 | 37 500 | 50 080 | +1.33 |
Sorghum | 44 300 | 42 500 | 153 935 | +4.24 |
Dry beans / Droëbone | 54 650 | 50 150 | 64 800 | +8.97 |
Total / Totaal | 4 149 250 | 3 946 250 | 17 736 195 | +5.14 |
Note: Estimate is for calendar year, for example production season 2020/2021 = 2021
Nota: Skatting is vir kalenderjaar, byvoorbeeld produksie-seisoen 2020/2021 = 2021
Intentions (area planted) Voorneme (oppervlakte beplant) |
Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth estimate ¹ Negende skatting ¹ |
||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
2021 | 2020 | 2020 | ||||||
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
Ha | Ha | Tons | ||||||
Western Cape / Wes-Kaap | ||||||||
500 | 3 400 | 3 900 | 400 | 3 400 | 3 800 | 3 600 | 30 600 | 34 200 |
Northern Cape / Noord-Kaap | ||||||||
3 500 | 42 000 | 45 500 | 3 400 | 43 100 | 46 500 | 40 460 | 629 260 | 669 720 |
Free State / Vrystaat | ||||||||
905 000 | 412 000 | 1 317 000 | 855 000 | 365 000 | 1 220 000 | 4 788 000 | 2 171 750 | 6 959 750 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | ||||||||
4 600 | 20 000 | 24 600 | 5 500 | 17 000 | 22 500 | 35 750 | 119 000 | 154 750 |
KwaZulu-Natal | ||||||||
48 000 | 52 500 | 100 500 | 47 000 | 55 000 | 102 000 | 305 500 | 434 500 | 740 000 |
Mpumalanga | ||||||||
170 000 | 360 000 | 530 000 | 160 000 | 353 000 | 513 000 | 880 000 | 2 329 800 | 3 209 800 |
Limpopo | ||||||||
16 500 | 20 000 | 36 500 | 15 000 | 18 000 | 33 000 | 105 000 | 126 000 | 231 000 |
Gauteng | ||||||||
56 000 | 50 000 | 106 000 | 55 000 | 50 000 | 105 000 | 308 000 | 320 000 | 628 000 |
North West / Noordwes | ||||||||
482 000 | 100 000 | 582 000 | 475 000 | 90 000 | 565 000 | 2 280 000 | 513 000 | 2 793 000 |
Total / Totaal | ||||||||
1 686 100 | 1 059 900 | 2 746 000 | 1 616 300 | 994 500 | 2 610 800 | 8 746 310 | 6 673 910 | 15 420 220 |
¹ 28 October/Oktober 2020
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast ¹ Negende skatting ¹ |
---|---|---|---|
Ha | Ha | Tons | |
2021 | 2020 | 2020 | |
Western Cape / Wes-Kaap | – | – | – |
Northern Cape / Noord-Kaap | 1 100 | 1 200 | 1 440 |
Free State / Vrystaat | 230 000 | 260 000 | 442 000 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | – | 300 | 750 |
KwaZulu-Natal | – | – | – |
Mpumalanga | 2 500 | 2 800 | 3 920 |
Limpopo | 75 000 | 65 000 | 65 000 |
Gauteng | 3 900 | 4 000 | 5 600 |
North West / Noordwes | 168 000 | 167 000 | 267 200 |
Total / Totaal | 480 500 | 500 300 | 785 910 |
¹ 28 October/Oktober 2020
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth estimate ¹ Negende skatting ¹ |
---|---|---|---|
Ha | Ha | Tons | |
2021 | 2020 | 2020 | |
Western Cape / Wes-Kaap | – | – | – |
Northern Cape / Noord-Kaap | 1 800 | 2 000 | 7 000 |
Free State / Vrystaat | 375 000 | 315 000 | 535 500 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | 1 500 | 1 500 | 3 000 |
KwaZulu-Natal | 35 500 | 35 000 | 101 500 |
Mpumalanga | 267 000 | 260 000 | 416 000 |
Limpopo | 20 000 | 15 500 | 48 050 |
Gauteng | 40 000 | 36 000 | 70 200 |
North West / Noordwes | 45 000 | 40 000 | 80 000 |
Total / Totaal | 785 800 | 705 000 | 1 261 250 |
¹ 28 October/Oktober 2020
Summer crops / Somergewasse
Intentions to plant (2021) Voorneme om te plant
Producers intentions to plant summer crops are based on the results of a non-probability survey conducted by the Directorate: Statistics and Economic Analysis of the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development and reflects the position as at the middle of October 2020.
According to the results of the survey, commercial producers intend to plant 2,746 million ha of maize for 2021, which is 5,18% or 135 200 ha more than the 2,611 million ha planted last season.
The figures show that producers intend to plant 1,686 million ha to white maize, which is 69 800 ha (4,32%) more than in the previous season. In the case of yellow maize, the expected plantings are 1,060 million ha, which is 65 400 ha (6,58%) more than in the previous season.
In the case of sunflower seed, the expected area planted is estimated at 480 500 ha, which is 3,96% or 19 800 ha less than the 500 300 ha planted last season.
The intended plantings of soybeans shows an increase of 11,46% or 80 800 ha compared to the previous season – from 705 000 ha to 785 800 ha.
The expected plantings of groundnuts will increase by 1,33% or 500 ha, from 37 500 ha to 38 000 ha.
The intended plantings of sorghum is expected to increase by 4,24% or 1 800 ha to 44 300 ha, compared to the previous season.
The expected plantings of dry beans is estimated at 54 650 ha, which is 8,97% or 4 500 ha more than in the previous season.
Please note that the preliminary area planted estimate for summer grains for 2021 will be released on 28 January 2021.
Information is available on the internet at:
Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development" target="_blank">Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development or:
SAGIS/" target="_blank">SAGIS, as from 14:30 on the date of the relevant meeting of the Crop Estimates Committee.
Produsente se voorneme om somergewasse te plant is gebaseer op die resultate van 'n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling en weerspieël die situasie teen die middel van Oktober 2020.
Volgens die resultate van die opname, is kommersiële produsente van voorneme om 2,746 miljoen ha mielies vir 2021 te plant, wat 5,18% of 135 200 ha meer is as die 2,611 miljoen ha aangeplant verlede seisoen.
Die syfers toon dat produsente van voorneme is om 1,686 miljoen ha witmielies aan te plant, wat 69 800 ha (4,32%) meer is as in die vorige seisoen. In die geval met geelmielies is die verwagte aanplantings 1,060 miljoen ha, wat 65 400 ha (6,58%) meer is as in die vorige seisoen.
In die geval van sonneblomsaad word die verwagte aanplantings beraam op 480 500 ha, wat 3,96% of 19 800 ha minder is as die 500 300 ha aangeplant verlede seisoen.
Die voorgenome sojaboon-aanplantings toon 'n toename van 11,46% of 80 800 ha, in vergelyking met die vorige seisoen – vanaf 705 000 ha tot 785 800 ha.
Die verwagte aanplantings van grondbone gaan toeneem met 1,33% of 500 ha, van 37 500 ha tot 38 000 ha.
Die voorgenome aanplantings van sorghum sal na verwagting toeneem met 4,24% of 1 800 ha na 44 300 ha, in vergelyking met die vorige seisoen.
Die verwagte aanplantings van droëbone word beraam op 54 650 ha, wat 8,97% of 4 500 ha meer is as in die vorige seisoen.
Neem asseblief kennis dat die voorlopige oppervlakteskatting vir somergewasse vir 2021 op 28 Januarie 2021 vrygestel sal word.
Inligting is beskikbaar op die internet by:
Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development" target="_blank">Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development of by:
SAGIS/" target="_blank">SAGIS, vanaf 14:30 op die dag van die toepaslike vergadering van die Oesskattingskomitee.
Crop / Gewas | Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Eighth forecast Agtste skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
Change Verandering |
---|---|---|---|---|---|---|
2020 | 2020 | 2020 | 2019 | 2019 | ||
Ha | Tons | Tons | Ha | Tons | % | |
(A) | (B) | (C) | (D) | (E) | (B) ÷ (C) | |
Commercial / Kommersieël | ||||||
White maize / Witmielies | 1 616 300 | 8 746 310 | 8 801 760 | 1 298 400 | 5 545 000 | -0.63 |
Yellow maize / Geelmielies | 994 500 | 6 673 910 | 6 620 360 | 1 002 100 | 5 730 000 | +0.81 |
Total Maize / Totale Mielies | 2 610 800 | 15 420 220 | 15 422 120 | 2 300 500 | 11 275 000 | -0.01 |
Sunflower seed / Sonneblomsaad | 500 300 | 785 910 | 785 910 | 515 350 | 678 000 | – |
Soybeans / Sojabone | 705 000 | 1 261 250 | 1 261 250 | 730 500 | 1 170 345 | – |
Groundnuts / Grondbone | 37 500 | 50 080 | 50 080 | 20 050 | 19 400 | – |
Sorghum | 42 500 | 153 935 | 150 885 | 50 500 | 127 000 | +2.02 |
Dry beans / Droëbone | 50 150 | 64 800 | 64 800 | 59 300 | 66 355 | – |
Non-commercial maize / Nie-kommersiële mielies | ||||||
Total maize / Totaal mielies | 297 460 | 543 545 | 543 545 | 296 000 | 549 180 | – |
Maize: Commercial + Non-commercial maize / Mielies: Kommersieël + Nie-kommersiële mielies | ||||||
Total maize RSA Totaal mielies | 2 908 260 | 15 963 765 | 15 965 665 | 2 596 500 | 11 824 180 | -0.01 |
Note: Estimate is for calendar year, for example production season 2019/2020 = 2020
Nota: Skatting is vir kalenderjaar, byvoorbeeld produksie-seisoen 2019/2020 = 2020
Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
2020 | 2020 | 2019 | 2019 | ||||||||
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
Ha | Tons | Ha | Tons | ||||||||
Western Cape / Wes-Kaap | |||||||||||
400 | 3 400 | 3 800 | 3 600 | 30 600 | 34 200 | 400 | 3 400 | 3 800 | 3 600 | 30 600 | 34 200 |
Northern Cape / Noord-Kaap | |||||||||||
3 400 | 43 100 | 46 500 | 40 460 | 629 260 | 669 720 | 3 400 | 43 500 | 46 900 | 39 500 | 630 750 | 670 250 |
Free State / Vrystaat | |||||||||||
855 000 | 365 000 | 1 220 000 | 4 788 000 | 2 171 750 | 6 959 750 | 650 000 | 380 000 | 1 030 000 | 2 795 000 | 1 758 000 | 4 553 000 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | |||||||||||
5 500 | 17 000 | 22 500 | 35 750 | 119 000 | 154 750 | 3 800 | 10 200 | 14 000 | 23 000 | 69 750 | 92 750 |
KwaZulu-Natal | |||||||||||
47 000 | 55 000 | 102 000 | 305 500 | 434 500 | 740 000 | 45 000 | 54 000 | 99 000 | 270 000 | 399 600 | 669 600 |
Mpumalanga | |||||||||||
160 000 | 353 000 | 513 000 | 880 000 | 2 329 800 | 3 209 800 | 145 000 | 338 000 | 483 000 | 797 500 | 1 977 300 | 2 774 800 |
Limpopo | |||||||||||
15 000 | 18 000 | 33 000 | 105 000 | 126 000 | 231 000 | 12 800 | 18 000 | 30 800 | 83 200 | 117 000 | 200 200 |
Gauteng | |||||||||||
55 000 | 50 000 | 105 000 | 308 000 | 320 000 | 628 000 | 48 000 | 60 000 | 108 000 | 259 200 | 348 000 | 607 200 |
North West / Noordwes | |||||||||||
475 000 | 90 000 | 565 000 | 2 280 000 | 513 000 | 2 793 000 | 390 000 | 95 000 | 485 000 | 1 274 000 | 399 000 | 1 673 000 |
Total / Totaal | |||||||||||
1 616 300 | 994 500 | 2 610 800 | 8 746 310 | 6 673 910 | 15 420 220 | 1 298 400 | 1 002 100 | 2 300 500 | 5 545 000 | 5 730 000 | 11 275 000 |
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
---|---|---|---|---|
Ha | Tons | Ha | Tons | |
2020 | 2020 | 2019 | 2019 | |
Western Cape / Wes-Kaap | – | – | – | – |
Northern Cape / Noord-Kaap | 1 200 | 1 440 | 950 | 1 140 |
Free State / Vrystaat | 260 000 | 442 000 | 270 000 | 391 500 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | 300 | 750 | 100 | 260 |
KwaZulu-Natal | – | – | – | – |
Mpumalanga | 2 800 | 3 920 | 4 500 | 4 500 |
Limpopo | 65 000 | 65 000 | 61 000 | 61 000 |
Gauteng | 4 000 | 5 600 | 3 800 | 3 800 |
North West / Noordwes | 167 000 | 267 200 | 175 000 | 215 800 |
Total / Totaal | 500 300 | 785 910 | 515 350 | 678 000 |
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
---|---|---|---|---|
Ha | Tons | Ha | Tons | |
2020 | 2020 | 2019 | 2019 | |
Western Cape / Wes-Kaap | – | – | 100 | 10 |
Northern Cape / Noord-Kaap | 2 000 | 7 000 | 1 550 | 5 425 |
Free State / Vrystaat | 315 000 | 535 500 | 301 000 | 391 300 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | 1 500 | 3 000 | 1 150 | 1 380 |
KwaZulu-Natal | 35 000 | 101 500 | 33 000 | 99 000 |
Mpumalanga | 260 000 | 416 000 | 310 000 | 511 500 |
Limpopo | 15 500 | 48 050 | 16 200 | 46 980 |
Gauteng | 36 000 | 70 200 | 31 500 | 66 150 |
North West / Noordwes | 40 000 | 80 000 | 36 000 | 48 600 |
Total / Totaal | 705 000 | 1 261 250 | 730 500 | 1 170 345 |
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
---|---|---|---|---|
Ha | Tons | Ha | Tons | |
2020 | 2020 | 2019 | 2019 | |
Western Cape / Wes-Kaap | – | – | – | – |
Northern Cape / Noord-Kaap | 1 200 | 2 580 | 1 200 | 2 520 |
Free State / Vrystaat | 11 000 | 15 400 | 8 000 | 9 775 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | – | – | – | – |
KwaZulu-Natal | – | – | – | – |
Mpumalanga | – | – | – | – |
Limpopo | 2 900 | 5 220 | 1 850 | 3 530 |
Gauteng | – | – | – | – |
North West / Noordwes | 22 400 | 26 880 | 9 000 | 3 575 |
Total / Totaal | 37 500 | 50 080 | 20 050 | 19 400 |
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
---|---|---|---|---|
Ha | Tons | Ha | Tons | |
2020 | 2020 | 2019 | 2019 | |
Western Cape / Wes-Kaap | 100 | 150 | 100 | 180 |
Northern Cape / Noord-Kaap | 350 | 700 | 1 000 | 1 400 |
Free State / Vrystaat | 24 000 | 30 000 | 27 000 | 28 350 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | 200 | 300 | 400 | 720 |
KwaZulu-Natal | 2 900 | 3 480 | 3 500 | 4 025 |
Mpumalanga | 6 600 | 8 250 | 7 500 | 6 750 |
Limpopo | 8 400 | 13 440 | 7 800 | 12 480 |
Gauteng | 600 | 780 | 1 500 | 1 950 |
North West / Noordwes | 7 000 | 7 700 | 10 500 | 10 500 |
Total / Totaal | 50 150 | 64 800 | 59 300 | 66 355 |
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
---|---|---|---|---|
Ha | Tons | Ha | Tons | |
2020 | 2020 | 2019 | 2019 | |
Western Cape / Wes-Kaap | – | – | – | – |
Northern Cape / Noord-Kaap | – | – | – | – |
Free State / Vrystaat | 8 000 | 34 400 | 8 000 | 23 600 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | – | – | – | – |
KwaZulu-Natal | 1 200 | 4 200 | 500 | 1 500 |
Mpumalanga | 8 500 | 45 900 | 7 500 | 36 000 |
Limpopo | 16 000 | 40 000 | 25 000 | 46 125 |
Gauteng | 300 | 960 | 1 000 | 3 200 |
North West / Noordwes | 8 500 | 28 475 | 8 500 | 16 575 |
Total / Totaal | 42 500 | 153 935 | 50 500 | 127 000 |
Summer crops / Somergewasse
Area estimate and ninth production forecast (2020) Oppervlakte- en negende produksieskatting
Summer field crops – 2020
Commercial maize: The size of the expected commercial maize crop has been set at 15,420 million tons, which is 0,01% or 1 900 tons less than the previous forecast of 15,422 million tons. The area estimate for maize is 2,611 million ha, while the expected yield is 5,91 t/ha.
The estimated maize crop is 37% bigger than the 2019 crop. The three main maize producing areas, namely the Free State, Mpumalanga and North West provinces are expected to produce 84% of the 2020 crop.
The area estimate for white maize is 1,616 million ha and for yellow maize the area estimate is 994 500 ha.
The production forecast of white maize is 8,746 million tons, which is 0,63% or 55 450 tons less than the 8,802 million tons of the previous forecast. The yield for white maize is 5,41 t/ha. The production forecast of yellow maize is 6,674 million tons, which is 0,81% or 53 550 tons more than the 6,620 million tons of the previous forecast. The yield for yellow maize is 6,71 t/ha.
Sunflower seed: The production forecast for sunflower seed remained unchanged at 785 910 tons. The area estimate for sunflower seed is 500 300 ha, while the expected yield is 1,57 t/ha.
Other crops
The production forecast for soybeans also remained unchanged at 1,261 million tons. The estimated area planted to soybeans is 705 000 ha and the expected yield is 1,79 t/ha.
The expected groundnut crop remained unchanged at 50 080 tons. The area estimate is 37 500 ha, with an expected yield of 1,34 t/ha.
The production forecast for sorghum is 153 935 tons, which is 2,02% or 3 050 tons more than the 150 885 tons of the previous forecast. The area estimate for sorghum is 42 500 ha and the expected yield is 3,62 t/ha.
In the case of dry beans, the production forecast remained unchanged at 64 800. The area estimate of dry beans is 50 150 ha, with an expected yield of 1,29 t/ha.
Please note that the final production estimate for summer field crops for 2020 will be released on 26 November 2020.
Information is available on the internet at:
Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development" target="_blank">Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development or:
SAGIS/" target="_blank">SAGIS, as from 14:30 on the date of the relevant meeting of the Crop Estimates Committee.
Somergewasse – 2020
Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 15,420 miljoen ton gestel, wat 0,01% of 1 900 ton minder is as die vorige skatting van 15,422 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,611 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,91 t/ha is.
Die geskatte mielie-oes is 37% groter as die 2019-oes. Die drie belangrikste mielieproduserende gebiede, naamlik die Vrystaat, Mpumalanga en Noordwes provinsies, gaan na verwagting 84% van die 2020-oes produseer.
Die oppervlak onder witmielies is 1,616 miljoen ha en vir geelmielies is die oppervlak 994 500 ha.
Die produksieskatting van witmielies is 8,746 miljoen ton, wat 0,63% of 55 450 ton minder is as die 8,802 miljoen ton van die vorige skatting. Die opbrengs van witmielies is 5,41 t/ha. Die produksieskatting van geelmielies is 6,674 miljoen ton, wat 0,81% of 53 550 ton meer as die 6,620 miljoen ton van die vorige skatting. Die opbrengs van geelmielies is 6,71 t/ha.
Sonneblomsaad: Die produksieskatting vir sonneblomsaad is onveranderd gelaat op 785 910 ton. Die oppervlakteskatting vir sonneblomsaad is 500 300 ha, terwyl die verwagte opbrengs 1,57 t/ha is.
Ander gewasse
Die produksieskatting van sojabone is ook onveranderd gelaat op 1,261 miljoen ton Die geskatte oppervlakte beplant van sojabone is 705 000 ha en die verwagte opbrengs is 1,79 t/ha.
Die verwagte grondbone-oes is onverander gelaat op 50 080 ton. Die oppervlakteskatting is 37 500 ha, terwyl the verwagte opbrengs 1,34 t/ha is.
Die produksieskatting van sorghum is 153 935 ton, wat 2,02% of 3 050 ton meer is as die 150 885 ton van die vorige skatting. Die oppervlakteskatting vir sorghum is 42 500 ha, en die verwagte opbrengs is 3,62 t/ha.
In die geval van droëbone is die produksieskatting onveranderd gelaat op 64 800 ton. Die oppervlakte beplant met droëbone is 50 150 ha, en die verwagte opbrengs is 1,29 t/ha.
Neem asseblief kennis dat die finale produksieskatting vir somergewasse vir 2020, op 26 November 2020 vrygestel sal word.
Inligting is beskikbaar op die internet by:
Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development" target="_blank">Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development of by:
SAGIS/" target="_blank">SAGIS, vanaf 14:30 op die dag van die toepaslike vergadering van die Oesskattingskomitee.
Crop / Gewas | Area planted Oppervlakte beplant |
Production produksie |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
Change / Verandering |
---|---|---|---|---|---|
2020 | 2020 | 2019 | 2019 | ||
Ha | Tons | Ha | Tons | % | |
(A) | (B) | (C) | (D) | (B) ÷ (D) | |
Non-commercial agriculture / Nie-kommersiële landbou | |||||
White maize / Witmielies | 221 945 | 375 295 | 221 300 | 379 460 | -1.10 |
Yellow maize / Geelmielies | 75 515 | 168 250 | 74 700 | 169 720 | -0.87 |
Maize / mielies | 297 460 | 543 545 | 296 000 | 549 180 | -1.03 |
The preliminary area planted to maize in the non-commercial agricultural sector is estimated at 297 460 ha, which represents a slight increase of 0,49%, compared to the 296 000 ha of the previous season. The expected maize crop for this sector is 543 545 tons, which is 1,03% less than the 549 180 tons of last season. It is important to note that about 40% of the maize produced in the non-commercial sector, is planted in the Eastern Cape, followed by KwaZulu-Natal with 27%.
Die voorlopige oppervlakte beplant met mielies in die nie-kommersiële landbou-sektor word geskat op 297 460 ha, wat 'n effense toename van 0,49 % verteenwoordig in vergelyking met die 296 000 ha van die vorige seisoen. Die verwagte mielie-oes van dié sektor is 543 545 ton, wat 1,03% minder is as die 549 180 ton van die vorige seisoen. Dit is belangrik om daarop te let dat ongeveer 40% van die mielies wat geproduseer word in die nie-kommersiële sektor, in die Oos-Kaap geplant word, gevolg deur KwaZulu-Natal met 27%.
Crop / Gewas | Area planted Oppervlakte beplant |
Third forecast Derde skatting |
Second forecast Tweede skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
Change / Verandering |
---|---|---|---|---|---|---|
2020 | 2020 | 2020 | 2019 | 2019 | ||
Ha | Tons | Tons | Ha | Tons | % | |
(A) | (B) | (C) | (D) | (E) | (B) ÷ (C) | |
Commercial / Kommersieël | ||||||
Wheat / Koring | 509 800 | 2 134 990 | 2 024 030 | 540 000 | 1 535 000 | +5.48 |
Malting barley / Moutgars | 141 690 | 526 706 | 520 106 | 131 960 | 345 000 | +1.27 |
Canola | 74 120 | 137 356 | 126 520 | 74 000 | 95 000 | +8.56 |
Cereal oats / Hawermout | 26 200 | 47 400 | 44 900 | 21 000 | 16 500 | +5.57 |
Note: Estimate is for calendar year, for example production season 2020/2021 = 2020
Nota: Skatting is vir kalenderjaar, byvoorbeeld produksie-seisoen 2020/2021 = 2020
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Third forecast Derde skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
---|---|---|---|---|
2020 | 2020 | 2019 | 2019 | |
Ha | Tons | Ha | Tons | |
Western Cape / Wes-Kaap | 326 000 | 1 092 100 | 325 000 | 650 000 |
Northern Cape / Noord-Kaap | 37 000 | 277 500 | 37 500 | 262 500 |
Free State / Vrystaat | 94 000 | 432 400 | 128 000 | 326 000 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | 4 000 | 24 800 | 3 100 | 18 150 |
KwaZulu-Natal | 7 800 | 48 360 | 7 500 | 45 750 |
Mpumalanga | 3 000 | 19 500 | 4 000 | 25 200 |
Limpopo | 23 000 | 147 200 | 20 000 | 120 000 |
Gauteng | 1 300 | 8 190 | 1 400 | 8 400 |
North West / Noordwes | 13 700 | 84 940 | 13 500 | 79 000 |
Total / Totaal | 509 800 | 2 134 990 | 540 000 | 1 535 000 |
Winter cereal crops / Wintergewasse
Area estimate and third production forecast for 2020 / Oppervlakte- en derde produksieskatting vir 2020
Winter cereal crops – 2020
Wheat
The expected production of wheat is 2,135 million tons, which is 5,48% or 110 960 tons more than the previous forecast of 2,024 million tons, whilst the expected yield is 4,19 t/ha. This is the largest expected wheat crop since the 2,427 million tons of the 2002 season.
The expected production in the Western Cape is 1,092 million tons (51%), in the Free State 432 400 tons (20%) and in the Northern Cape 277 500 tons (13%).
Other crops
The production forecast for malting barley is 526 706 tons, which is 1,27% or 6 600 tons more than the previous forecast of 520 106 tons. The area planted is estimated at 141 690 ha, while the expected yield is 3,72 t/ha.
The expected canola crop is 137 356 tons, which is 8,56% or 10 836 tons more than the previous forecast of 126 520 tons. The area estimate for canola is 74 120 ha, with an expected yield of 1,85 t/ha.
The expected oats (cereals) crop for 2020 is 47 400 tons. The area estimate is 26 200 ha and the expected yield is 1,81 t/ha.
Please note that the fourth production forecast for winter cereals for 2020 will be released on 26 November 2020.
Information is available on the internet at:
Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development" target="_blank">Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development or:
SAGIS/" target="_blank">SAGIS, as from 14:30 on the date of the relevant meeting of the Crop Estimates Committee.
Wintergewasse – 2020
Koring
Die verwagte produksie vir koring is 2,134 miljoen ton, wat 5,48% of 110 960 ton meer is as die vorige skatting van 2,024 miljoen ton, terwyl die verwagte opbrengs 4,19 t/ha is. Hierdie is die grootste verwagte koring-oes sedert die 2,427 miljoen ton van die 2002 seisoen.
Die verwagte produksie in die Wes-Kaap is 1,092 miljoen ton (51%), in die Vrystaat 432 400 ton (20%) en in die Noord-Kaap 277 500 ton (13%).
Ander gewasse
Die produksieskatting vir moutgars is 526 706 ton, wat 1,27% of 6 600 ton meer is as die vorige skatting van 520 106 ton. Die oppervlakte beplant word beraam op 141 690 ha, terwyl die verwagte opbrengs 3,72 t/ha beloop.
Die verwagte canola-oes is 137 356 ton, wat 8,56% of 10 836 ton meer is as die vorige skatting van 126 520 ton. Die oppervlakteskatting vir canola is 74 120 ha, met ʼn verwagte opbrengs van 1,85 t/ha.
Die verwagte hawer-oes (ontbytgraan) vir die 2020-seisoen is 47 400 ton. Die oppervlakteskatting is 26 200 ha en die verwagte opbrengs is 1,81 t/ha.
Neem asseblief kennis dat die vierde produksieskatting vir wintergewasse vir 2020 op 26 November 2020 vrygestel sal word.
Inligting is beskikbaar op die internet by:
Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development" target="_blank">Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development of by:
SAGIS/" target="_blank">SAGIS, vanaf 14:30 op die dag van die toepaslike vergadering van die Oesskattingskomitee.
CONFIDENTIALITY ISSUES that CEC members are committed to adhere to on the day of the meeting
- Personal items such as laptops, handbags, cell phones, etc. are not allowed in the venue during the meeting.
- No member is allowed to leave the meeting before 12:00 in order to prevent disclosure of the information.
- The embargo time for the release of crop estimates information is 15:30.
- No member is allowed to discuss crop estimates information with anyone other than a member of the Committee before the embargo time.
- Only the Chairperson, or a member appointed by the Chairperson, may release the figures to the media.
- Members must regard the detail of any information that was collected for and/or discussed during the meeting, as confidential.
- Individual information received for crop estimate purposes is treated strictly confidential, and is not divulged for any other purposes.