Preliminary area planted for summer crops (2020) and sixth production forecast winter cereals (2019)
Voorlopige oppervlakteskatting vir somergewasse (2020) en sesde produksieskatting wintergewasse (2019).
Summer crops
Winter Cereals
- Winter Cereals / Wintergewasse
- Wheat / Koring
- Graph: Wheat / Grafiek: Koring
- Graph: Malting barley / Grafiek: Moutgars
- Notes / Aantekeninge
Estimates courtecy of the Crop Estimates Committee
Syfers deur die Oesskattingskomitee verskaf
Crop / Gewas | Area planted Oppervlakte beplant |
Intentions¹ Voorneme¹ |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final estimate Finale skatting |
Change Verandering |
---|---|---|---|---|---|
2020 | 2020 | 2019 | 2019 | 2019 vs 2018 | |
Ha | Ha | Ha | Tons | % | |
(A) | (B) | (C) | (D) | (A) ÷ (C) | |
Commercial / Kommersieël | |||||
White maize / Witmielies | 1 514 800 | 1 431 900 | 1 298 400 | 5 538 240 | +16.67 |
Yellow maize / Geelmielies | 1 020 500 | 1 087 400 | 1 002 100 | 5 719 610 | +1.84 |
Total Maize / Totale Mielies | 2 535 300 | 2 519 300 | 2 300 500 | 11 257 850 | +10.21 |
Sunflower seed / Sonneblomsaad | 551 500 | 538 500 | 515 350 | 680 940 | +7.01 |
Soybeans / Sojabone | 757 000 | 745 500 | 730 500 | 1 170 345 | +3.63 |
Groundnuts / Grondbone | 37 100 | 48 000 | 20 050 | 20 030 | +85.04 |
Sorghum | 36 300 | 43 100 | 50 500 | 130 875 | -28.12 |
Dry beans / Droëbone | 51 450 | 52 500 | 59 300 | 66 355 | -13.24 |
Non-commercial maize / Nie-Kommersiële mielies | |||||
Total / Totaal | 3 968 650 | 3 946 900 | 3 676 200 | 13 326 395 | +7.96 |
¹ Soos middel Oktober 2019 / As mid October 2019
Note: Estimate is for calendar year, for example production season 2019/2020 = 2020
Nota: Skatting is vir kalenderjaar, byvoorbeeld produksie-seisoen 2019/2020 = 2020
Preliminary area planted Oppervlakte beplant |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final estimate ¹ Finale skatting ¹ |
||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
2020 | 2019 | 2019 | ||||||
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
Ha | Ha | Ha | Ha | Ha | Ha | Tons | Tons | Tons |
Western Cape / Wes-Kaap | ||||||||
400 | 3 400 | 3 800 | 400 | 3 400 | 3 800 | 3 600 | 30 600 | 34 200 |
Northern Cape / Noord-Kaap | ||||||||
3 400 | 43 100 | 46 500 | 3 400 | 43 500 | 46 900 | 39 440 | 630 750 | 670 190 |
Free State / Vrystaat | ||||||||
800 000 | 395 000 | 1 195 000 | 650 000 | 380 000 | 1 030 000 | 2 795 000 | 1 748 000 | 4 543 000 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | ||||||||
4 000 | 16 000 | 20 000 | 3 800 | 10 200 | 14 000 | 22 800 | 69 360 | 92 160 |
KwaZulu-Natal | ||||||||
45 000 | 51 000 | 96 000 | 45 000 | 54 000 | 99 000 | 270 000 | 399 600 | 669 600 |
Mpumalanga | ||||||||
162 000 | 356 000 | 518 000 | 145 000 | 338 000 | 483 000 | 797 500 | 1 977 300 | 2 774 800 |
Limpopo | ||||||||
20 000 | 16 000 | 36 000 | 12 800 | 18 000 | 30 800 | 83 200 | 117 000 | 200 200 |
Gauteng | ||||||||
55 000 | 55 000 | 110 000 | 48 000 | 60 000 | 108 000 | 259 200 | 348 000 | 607 200 |
North West / Noordwes | ||||||||
425 000 | 85 000 | 510 000 | 390 000 | 95 000 | 485 000 | 1 267 500 | 399 000 | 1 666 500 |
Total / Totaal | ||||||||
1 514 800 | 1 020 500 | 2 535 300 | 1 298 400 | 1 002 100 | 2 300 500 | 5 538 240 | 5 719 610 | 11 257 850 |
¹ 26 November 2019
Province / Provinsie | Preliminary area planted Voorlopige oppervlakte beplant |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final estimate Finale skatting |
---|---|---|---|
Ha | Ha | Tons | |
2020 | 2019 | 2019 | |
Western Cape / Wes-Kaap | – | – | – |
Northern Cape / Noord-Kaap | 900 | 950 | 1 140 |
Free State / Vrystaat | 270 000 | 270 000 | 391 500 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | 100 | 100 | 250 |
KwaZulu-Natal | – | – | – |
Mpumalanga | 2 500 | 4 500 | 4 500 |
Limpopo | 65 000 | 61 000 | 61 000 |
Gauteng | 3 000 | 3 800 | 3 800 |
North West / Noordwes | 210 000 | 175 000 | 218 750 |
Total / Totaal | 551 500 | 515 350 | 680 940 |
Province / Provinsie | Preliminary area planted Voorlopige oppervlakte beplant |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final estimate Finale skatting |
---|---|---|---|
Ha | Ha | Tons | |
2020 | 2019 | 2019 | |
Western Cape / Wes-Kaap | – | 100 | 10 |
Northern Cape / Noord-Kaap | 1 500 | 1 550 | 5 425 |
Free State / Vrystaat | 350 000 | 301 000 | 391 300 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | 2 500 | 1 150 | 1 380 |
KwaZulu-Natal | 42 000 | 33 000 | 99 000 |
Mpumalanga | 280 000 | 310 000 | 511 500 |
Limpopo | 11 000 | 16 200 | 46 980 |
Gauteng | 32 000 | 31 500 | 66 150 |
North West / Noordwes | 38 000 | 36 000 | 48 600 |
Total / Totaal | 757 000 | 730 500 | 1 170 345 |
Summer crops / Somergewasse
Preliminary area estimate (2020) Voorlopige oppervlakteskatting
Summer field crops – 2020
The preliminary area estimate of today is mainly based on the results of a non-probability survey conducted by the Directorate: Statistics and Economic Analysis of the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries.
The revised area planted and production figures, which will be released by the Crop Estimates Committee on 26 February 2020, will mainly be based on information obtained from the Producer Independent Crop Estimation System (PICES) survey for the Free State, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo, Gauteng and North West provinces.
Commercial maize: The preliminary area estimate for maize is 2,535 million ha, which is 10,21% or 234 800 ha more than the 2,300 million ha planted for the previous season, and also 0,64% or 16 000 ha more than the intentions to plant figure of 2,519 million ha released in October 2019.
The preliminary area estimate for white maize is 1,515 million ha, which represents an increase of 16,67% or 216 400 ha compared to the 1,298 million ha planted last season. In the case of yellow maize the area estimate is 1,020 million ha, which is 1,84% or 18 400 ha more than the 1,002 million ha planted last season.
Other summer crops
Please note that only provisional national area planted figures of groundnuts, sorghum and dry beans for the current production season are being released today.
Sunflower seed: The preliminary area estimate for sunflower seed is 551 500 ha, which is 7,01% or 36 150 ha more than the 515 350 ha planted the previous season.
It is estimated that 757 000 ha have been planted to soybeans, which represents an increase of 3,63% or 26 500 ha compared to the 730 500 ha planted last season.
For groundnuts, the area estimate is 37 100 ha, which is 85,04% or 17 050 ha more than the 20 050 ha planted for the previous season.
The area estimate for sorghum decreased by 28,12%, from 50 500 ha to 36 300 ha against the previous season.
For dry beans, the area estimate is 51 450 ha, which is 13,24% or 7 850 ha less than the 59 300 ha planted for the previous season.
Please note that the revised area estimate and first production forecast for summer field crops for 2020 will be released on 26 February 2020.
Information is available on the internet at:
Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development" target="_blank">Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development or:
SAGIS/" target="_blank">SAGIS, as from 14:30 on the date of the relevant meeting of the Crop Estimates Committee.
Somergewasse – 2020
Die voorlopige oppervlakteskatting van vandag is hoofsaaklik gebaseer op die resultate van 'n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye.
Die hersiene aangeplante oppervlakte en produksiesyfers sal deur die Oesskattingskomitee op 26 Februarie 2020 vrygestel word en sal hoofsaaklik gebaseer wees op inligting verkry vanaf die "PICES"-opname vir die Vrystaat, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo, Gauteng en Noordwes provinsies.
Kommersiële mielies: Die voorlopige skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2,535 miljoen ha, wat 10,21% of 234 800 ha meer is as die 2,300 miljoen ha wat verlede seisoen aangeplant is, en ook 0,64% of 16 000 ha meer as die voornemens om te plant syfer van 2,519 miljoen ha soos vrygestel in Oktober 2019.
Die voorlopige oppervlak onder witmielies is 1,515 miljoen ha, wat 'n toename van 16,67% of 216 400 ha verteenwoordig vergeleke met die 1,298 miljoen ha die vorige seisoen. In die geval van geelmielies is die oppervlakteskatting 1,020 miljoen ha, wat 1,84% of 18 400 ha meer is as die 1,002 miljoen ha geplant die vorige seisoen.
Ander somergewasse
Let asseblief daarop dat net die nasionale aangeplante area vir die voorlopige oppervlakte van die grondbone, sorghum en droëbone vir die huidige produksieseisoen vandag vrygestel word.
Sonneblomsaad: Die voorlopige oppervlakteskatting vir sonneblomsaad is 551 500 ha, wat 7,01% of 36 150 ha meer is as die 515 350 ha aangeplant die vorige seisoen.
Die geskatte oppervlakte beplant met sojabone is 757 000 ha, wat 'n toename van 3,63% of 26 500 ha verteenwoordig vergeleke met die 730 500 ha geplant die vorige seisoen.
Vir grondbone is die oppervlakteskatting 37 100 ha, wat 85,04% of 17 050 ha meer is as die 20 050 ha geplant vir die vorige seisoen.
Die oppervlakteskatting vir sorghum het afgeneem met 28,12%, van 50 500 ha tot 36 300 ha teenoor die vorige seisoen.
Vir droëbone is die geskatte oppervlakte beplant 51 450 ha, wat 13,24% of 7 850 ha minder is as die 59 300 ha geplant vir die vorige seisoen.
Neem asseblief kennis dat die hersiene oppervlakte- en eerste produksieskatting vir somergewasse vir 2020, op 26 Februarie 2020 vrygestel sal word.
Inligting is beskikbaar op die internet by:
Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development" target="_blank">Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development of by:
SAGIS/" target="_blank">SAGIS, vanaf 14:30 op die dag van die toepaslike vergadering van die Oesskattingskomitee.
Crop / Gewas | Area planted Oppervlakte beplant |
Sixth forecast Sesde skatting |
Fifth forecast Vyfde skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
Change / Verandering |
---|---|---|---|---|---|---|
2019 | 2019 | 2019 | 2018 | 2018 | ||
Ha | Tons | Tons | Ha | Tons | % | |
(A) | (B) | (C) | (D) | (E) | (B) ÷ (C) | |
Commercial / Kommersieël | ||||||
Wheat / Koring | 540 000 | 1 501 675 | 1 598 500 | 503 350 | 1 868 000 | -6.06 |
Malting barley / Moutgars | 131 960 | 345 080 | 320 940 | 119 000 | 421 500 | +7.52 |
Canola | 74 000 | 96 200 | 96 200 | 77 000 | 104 500 | – |
Cereal oats / Hawermout | 21 000 | 17 250 | 27 490 | 19 235 | 32 700 | -37.25 |
Note: Estimate is for calendar year, for example production season 2019/2020 = 2019
Nota: Skatting is vir kalenderjaar, byvoorbeeld produksie-seisoen 2019/2020 = 2019
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Sixth forecast Sesde skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
---|---|---|---|---|
2019 | 2019 | 2018 | 2018 | |
Ha | Tons | Ha | Tons | |
Western Cape / Wes-Kaap | 325 000 | 633 750 | 318 000 | 890 500 |
Northern Cape / Noord-Kaap | 37 500 | 262 500 | 38 000 | 294 500 |
Free State / Vrystaat | 128 000 | 313 600 | 100 000 | 385 000 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | 3 100 | 15 500 | 1 650 | 10 730 |
KwaZulu-Natal | 7 500 | 45 750 | 7 000 | 43 400 |
Mpumalanga | 4 000 | 25 200 | 3 500 | 22 740 |
Limpopo | 20 000 | 118 000 | 20 000 | 128 000 |
Gauteng | 1 400 | 8 400 | 1 200 | 7 800 |
North West / Noordwes | 13 500 | 78 975 | 14 000 | 85 330 |
Total / Totaal | 540 000 | 1 501 675 | 503 350 | 1 868 000 |
Winter cereal crops / Wintergewasse
Area estimate and sixth production forecast for 2019 / Oppervlakte- en sesde produksiekskatting vir 2019
Winter cereal crops – 2019
Wheat
The expected production of wheat is 1,502 million tons, which is 6,06% or 96 825 tons less than the previous forecast of 1,598 million tons, whilst the expected yield is 2,78 t/ha.
The expected production in the Western Cape is 633 750 tons (42%), in the Free State 313 600 tons (21%) and in the Northern Cape 262 500 tons (17%).
An estimated 325 000 ha or 60% is planted in the Western Cape, 128 000 ha or 24% in the Free State and 37 500 ha or 7% in the Northern Cape.
Other crops
The production forecast for malting barley is 345 080 tons, which is 7,52% or 24 140 tons more than the previous forecast of 320 940 tons. The area planted is estimated at 131 960 ha, whilst the expected yield is 2,62 t/ha.
The expected canola crop remained unchanged at 96 200 tons. The area estimate for canola is 74 000 ha, with an expected yield of 1,30 t/ha.
The area estimate for oats (cereals) for the 2019 season is 21 000 ha and the expected crop is 17 250 tons. The expected yield is 0,82 t/ha.
Please note that the final production estimate for winter cereals for 2019 will be released on 26 February 2020.
Information is available on the internet at:
Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development" target="_blank">Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development or:
SAGIS/" target="_blank">SAGIS, as from 15:30 on the date of the relevant meeting of the Crop Estimates Committee.
Wintergewasse – 2019
Koring
Die verwagte produksie vir koring is 1,502 miljoen ton, wat 6,06% of 96 825 ton minder is as die vorige skatting van 1,598 miljoen ton, terwyl die verwagte opbrengs 2,78 t/ha is.
Die verwagte produksie in die Wes-Kaap is 633 750 ton (42%), in die Vrystaat 313 600 ton (21%) en in die Noord-Kaap 262 500 ton (17%).
Die beraamde oppervlakte geplant in die Wes-Kaap is 325 000 ha of 60%, die Vrystaat is 128 000 ha of 24% en 37 500 ha of 7% is in die Noord-Kaap.
Ander gewasse
Die produksieskatting vir moutgars is 345 080 ton, wat 7,52% of 24 140 ton meer is as die vorige skatting van 320 940 ton. Die oppervlakte beplant word beraam op 131 960 ha, terwyl die verwagte opbrengs 2,62 t/ha beloop.
Die verwagte canola-oes is onveranderd gelaat op 96 200 ton. Die oppervlakteskatting vir canola is 74 000 ha, met 'n verwagte opbrengs van 1,30 t/ha.
Die oppervlakteskatting vir hawer (ontbytgraan) vir die 2019-seisoen is 21 000 ha en die verwagte oes is 17 250 ton. Die verwagte opbrengs is 0,82 t/ha.
Neem asseblief kennis dat die finale produksieskatting vir wintergewasse vir 2019 op 26 Februarie 2020 vrygestel sal word.
Inligting is beskikbaar op die internet by:
Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development" target="_blank">Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development of by:
SAGIS/" target="_blank">SAGIS, vanaf 15:30 op die dag van die toepaslike vergadering van die Oesskattingskomitee.
CONFIDENTIALITY ISSUES that CEC members are committed to adhere to on the day of the meeting
- Personal items such as laptops, handbags, cell phones, etc. are not allowed in the venue during the meeting.
- No member is allowed to leave the meeting before 12:00 in order to prevent disclosure of the information.
- The embargo time for the release of crop estimates information is 15:30.
- No member is allowed to discuss crop estimates information with anyone other than a member of the Committee before the embargo time.
- Only the Chairperson, or a member appointed by the Chairperson, may release the figures to the media.
- Members must regard the detail of any information that was collected for and/or discussed during the meeting, as confidential.
- Individual information received for crop estimate purposes is treated strictly confidential, and is not divulged for any other purposes.