Ninth production forecast (2024) and producers' intentions to plant summer crops (2025), as well as third production estimate for winter cereals (2024)
Negende produksieskatting (2024) en produsente se voorneme om somergewasse te plant (2025) asook derde produksieskatting vir wintergewasse (2024)
Summer crops / Somergewasse
- Summer crops – intentions / Somergewasse – voorneme
- Graph: Total maize / Grafiek: Totale mielies
- Graph: Sunflower seed / Grafiek: Sonneblomsaad
- Graph: Soybeans / Grafiek: Sojabone
- White and yellow maize – intentions / Wit- en geelmielies – voorneme
- Sunflower seed – intentions / Sonneblomsaad – voorneme
- Soybeans – intentions / Sojabone – voorneme
- Notes – intentions / Aantekeninge – voorneme
- Summer crops / Somergewasse
- Graph: Total maize / Grafiek: Totale mielies
- Graph: White maize / Grafiek: Witmielies
- Graph: Yellow maize / Grafiek: Geelmielies
- White and yellow maize / Wit- en geelmielies
- Sunflower seed / Sonneblomsaad
- Soybeans / Sojabone
- Groundnuts / Grondbone
Winter cereals / Wintergewasse
- Winter Cereals / Wintergewasse
- Wheat / Koring
- Graph: Wheat / Grafiek: Koring
- Graph: Barley / Grafiek: Gars
- Graph / Grafiek: Canola
- Notes / Aantekeninge
Estimates courtecy of the Crop Estimates Committee
Syfers deur die Oesskattingskomitee verskaf
Crop / Gewas | Intentions Voorneme |
Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth estimate Negende skatting |
Change Verandering |
---|---|---|---|---|
2025 as mid Oct 2024 / soos mid-Okt 2024 |
2024 | 2024 as on 29 Oct 2024 / soos op 29 Okt 2024 |
||
Ha | Ha | Tons | % | |
(A) | (B) | (C) | (A) ÷ (B) | |
Commercial / Kommersieël | ||||
White maize / Witmielies | 1 577 600 | 1 554 750 | 6 007 100 | 1.47 |
Yellow maize / Geelmielies | 1 062 500 | 1 081 500 | 6 716 950 | -1.76 |
Maize / Mielies | 2 640 100 | 2 636 250 | 12 724 050 | 0.15 |
Sunflower seed / Sonneblomsaad | 540 000 | 529 000 | 635 750 | 2.08 |
Soybeans / Sojabone | 1 153 200 | 1 150 500 | 1 829 140 | 0.23 |
Groundnuts / Grondbone | 40 000 | 41 200 | 51 745 | -2.91 |
Sorghum | 54 000 | 42 100 | 95 830 | 28.27 |
Dry beans / Droëbone | 45 105 | 39 550 | 50 495 | 14.05 |
Total / Totaal | 4 472 405 | 4 438 600 | 15 387 010 | 0.76 |
Note: Estimate is for calendar year, for example production season 2024/2025 = 2025
Nota: Skatting is vir kalenderjaar, byvoorbeeld produksie-seisoen 2024/2025 = 2025
Intentions (area planted) Voorneme (oppervlakte beplant) |
Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth estimate¹ Negende skatting¹ |
||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
2025 | 2024 | 2024 | ||||||
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
Ha | Ha | Tons | ||||||
Western Cape / Wes-Kaap | ||||||||
100 | 3 500 | 3 600 | 250 | 3 500 | 3 750 | 2 300 | 32 200 | 34 500 |
Northern Cape / Noord-Kaap | ||||||||
2 000 | 40 000 | 42 000 | 1 500 | 42 000 | 43 500 | 18 900 | 648 900 | 667 800 |
Free State / Vrystaat | ||||||||
840 000 | 395 000 | 1 235 000 | 835 000 | 415 000 | 1 250 000 | 3 340 000 | 1 971 250 | 5 311 250 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | ||||||||
6 000 | 28 000 | 34 000 | 6 000 | 27 000 | 33 000 | 40 800 | 191 700 | 232 500 |
KwaZulu-Natal | ||||||||
50 000 | 68 000 | 118 000 | 47 000 | 67 000 | 114 000 | 286 700 | 576 200 | 862 900 |
Mpumalanga | ||||||||
159 000 | 358 000 | 517 000 | 160 000 | 360 000 | 520 000 | 984 000 | 2 448 000 | 3 432 000 |
Limpopo | ||||||||
13 500 | 19 000 | 32 500 | 11 000 | 15 000 | 26 000 | 74 800 | 120 000 | 194 800 |
Gauteng | ||||||||
57 000 | 58 000 | 115 000 | 54 000 | 62 000 | 116 000 | 291 600 | 409 200 | 700 800 |
North West / Noordwes | ||||||||
450 000 | 93 000 | 543 000 | 440 000 | 90 000 | 530 000 | 968 000 | 319 500 | 1 287 500 |
Total / Totaal | ||||||||
1 577 600 | 1 062 500 | 2 640 100 | 1 554 750 | 1 081 500 | 2 636 250 | 6 007 100 | 6 716 950 | 12 724 050 |
¹ 29 October/Oktober 2024.
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth estimate¹ Negende skatting¹ |
---|---|---|---|
Ha | Ha | Tons | |
2025 | 2024 | 2024 | |
Western Cape / Wes-Kaap | 0 | 0 | 0 |
Northern Cape / Noord-Kaap | 1 500 | 2 000 | 4 600 |
Free State / Vrystaat | 265 000 | 255 000 | 357 000 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | 700 | 700 | 1 400 |
KwaZulu-Natal | 300 | 300 | 600 |
Mpumalanga | 4 000 | 3 500 | 4 900 |
Limpopo | 90 000 | 90 000 | 63 000 |
Gauteng | 2 500 | 2 500 | 3 000 |
North West / Noordwes | 176 000 | 175 000 | 201 250 |
Total / Totaal | 540 000 | 529 000 | 635 750 |
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth estimate¹ Negende skatting¹ |
---|---|---|---|
Ha | Ha | Tons | |
2025 | 2024 | 2024 | |
Western Cape / Wes-Kaap | 0 | 0 | 0 |
Northern Cape / Noord-Kaap | 1 200 | 1 200 | 4 380 |
Free State / Vrystaat | 560 000 | 545 000 | 681 250 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | 8 000 | 5 300 | 14 310 |
KwaZulu-Natal | 45 000 | 47 000 | 171 550 |
Mpumalanga | 315 000 | 320 000 | 624 000 |
Limpopo | 21 500 | 21 000 | 71 400 |
Gauteng | 47 000 | 56 000 | 84 000 |
North West / Noordwes | 155 500 | 155 000 | 178 250 |
Total / Totaal | 1 153 200 | 1 150 500 | 1 829 140 |
¹ 29 October/Oktober 2024.
Summer crops / Somergewasse
Intentions to plant (2025) Voorneme om te plant
Producers intentions to plant summer crops are mainly based on the results of a non-probability survey conducted by the Directorate: Statistics and Economic Analysis of the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development and reflects the position as at the middle of October 2024.
According to the results of the survey, commercial producers intend to plant 2,640 million ha of maize for 2025, which is 0,1% or 3 850 ha more than the 2,636 million ha planted last season.
The figures show that producers intend to plant 1,578 million ha to white maize, which is 22 850 ha (1,5%) more than in the previous season. In the case of yellow maize, the expected plantings are 1,062 million ha, which is 19 000 ha (1,8%) less than in the previous season.
In the case of sunflower seed, the expected area planted is estimated at 540 000 ha, which is 2,1% or 11 000 ha more than the 529 000 ha planted last season.
The intended plantings of soybeans shows an increase of 0,2% or 2 700 ha compared to the previous season – from 1,150 million ha to 1,153 million ha.
The expected plantings of groundnuts will decrease by 2,9% or 1 200 ha, from 41 200 ha to 40 000 ha.
The intended plantings of sorghum is expected to increase by 28,3% or 11 900 ha to 54 000 ha, compared to the previous season.
The expected plantings of dry beans are estimated at 45 105 ha, which is 14,0% or 5 555 ha more than in the previous season.
Please note that the preliminary area planted estimate for summer grains for 2025 will be released on 28 January 2025.
Produsente se voorneme om somergewasse te plant is hoofsaaklik gebaseer op die resultate van 'n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling en weerspieël die situasie teen die middel van Oktober 2024.
Volgens die resultate van die opname, is kommersiele produsente van voorneme om 2,640 miljoen ha mielies vir 2025 te plant, wat 0,1% of 3 850 ha meer is as die 2,636 miljoen ha aangeplant verlede seisoen.
Die syfers toon dat produsente van voorneme is om 1,578 miljoen ha witmielies aan te plant, wat 22 850 ha (1,5%) meer is as in die vorige seisoen. In die geval met geelmielies is die verwagte aanplantings 1,062 miljoen ha, wat 19 000 ha (1,8%) minder is as in die vorige seisoen.
In die geval van sonneblomsaad word die verwagte aanplantings beraam op 540 000 ha, wat 2,1% of 11 000 ha meer is as die 529 000 ha aangeplant verlede seisoen.
Die voorgenome sojaboon-aanplantings toon 'n toename van 0,2% of 2 700 ha, in vergelyking met die vorige seisoen - vanaf 1,150 miljoen ha tot 1,153 miljoen ha.
Die verwagte aanplantings van grondbone gaan afneem met 2,9% of 1 200 ha, van 41 200 ha tot 40 000 ha.
Die voorgenome aanplantings van sorghum sal na verwagting toeneem met 28,3% of 11 900 ha na 54 000 ha, in vergelyking met die vorige seisoen.
Die verwagte aanplantings van droëbone word beraam op 45 105 ha, wat 14,0% of 5 555 ha meer is as in die vorige seisoen.
Neem asseblief kennis dat die voorlopige oppervlakteskatting vir somergewasse vir 2025 op 28 Januarie 2025 vrygestel sal word.
Crop / Gewas | Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Eighth forecast Agtste skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
Change Verandering |
---|---|---|---|---|---|---|
2024 | 2024 | 2024 | 2023 | 2023 | ||
Ha | Tons | Tons | Ha | Tons | % | |
(A) | (B) | (C) | (D) | (E) | (B) ÷ (C) | |
Commercial / Kommersieël | ||||||
White maize / Witmielies | 1 554 750 | 6 007 100 | 6 084 250 | 1 521 300 | 8 505 000 | -1.27 |
Yellow maize / Geelmielies | 1 081 500 | 6 716 950 | 6 716 950 | 1 064 800 | 7 925 000 | 0.00 |
Total Maize / Totale Mielies | 2 636 250 | 12 724 050 | 12 801 200 | 2 586 100 | 16 430 000 | -0.60 |
Sunflower seed / Sonneblomsaad | 529 000 | 635 750 | 635 750 | 555 700 | 720 000 | 0.00 |
Soybeans / Sojabone | 1 150 500 | 1 829 140 | 1 810 790 | 1 148 300 | 2 770 000 | 1.01 |
Groundnuts / Grondbone | 41 200 | 51 745 | 51 745 | 31 300 | 53 000 | 0.00 |
Sorghum | 42 100 | 95 830 | 95 830 | 34 000 | 94 360 | 0.00 |
Dry beans / Droëbone | 39 550 | 50 495 | 50 495 | 36 650 | 50 260 | 0.00 |
Total / Totaal | 4 438 600 | 15 387 010 | 15 445 810 | 4 392 050 | 20 117 620 | -0.38 |
Non-Commercial Maize/Nie-Kommersiële Mielies | ||||||
Total maize / Totale mielies | 347 000 | 575 000 | 575 000 | 358 620 | 664 040 | 0.00 |
Maize/Mielies: Commercial/Kommersieël + Non-Commercial/Nie-Kommersieël | ||||||
Total maize RSA / Totale mielies RSA | 2 983 250 | 13 299 050 | 13 376 200 | 2 944 720 | 17 094 040 | -0.58 |
Note: Estimate is for calendar year, for example production season 2023/2024 = 2024
Nota: Skatting is vir kalenderjaar, byvoorbeeld produksie-seisoen 2023/2024 = 2024
Area planted oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
2024 | 2024 | 2023 | 2023 | ||||||||
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
White Wit |
Yellow Geel |
Total Totaal |
Ha | Tons | Ha | Tons | ||||||||
Western Cape / Wes-Kaap | |||||||||||
250 | 3 500 | 3 750 | 2 300 | 32 200 | 34 500 | 250 | 3 500 | 3 750 | 2 375 | 33 000 | 35 375 |
Northern Cape / Noord-Kaap | |||||||||||
1 500 | 42 000 | 43 500 | 18 900 | 648 900 | 667 800 | 1 000 | 43 500 | 44 500 | 12 500 | 696 000 | 708 500 |
Free State / Vrystaat | |||||||||||
835 000 | 415 000 | 1 250 000 | 3 340 000 | 1 971 250 | 5 311 250 | 780 000 | 401 000 | 1 181 000 | 4 446 000 | 2 696 000 | 7 142 000 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | |||||||||||
6 000 | 27 000 | 33 000 | 40 800 | 191 700 | 232 500 | 5 750 | 25 000 | 30 750 | 40 250 | 192 500 | 232 750 |
KwaZulu-Natal | |||||||||||
47 000 | 67 000 | 114 000 | 286 700 | 576 200 | 862 900 | 49 000 | 65 000 | 114 000 | 298 900 | 537 000 | 835 900 |
Mpumalanga | |||||||||||
160 000 | 360 000 | 520 000 | 984 000 | 2 448 000 | 3 432 000 | 156 500 | 352 000 | 508 500 | 1 032 900 | 2 596 000 | 3 628 900 |
Limpopo | |||||||||||
11 000 | 15 000 | 26 000 | 74 800 | 120 000 | 194 800 | 16 800 | 22 800 | 39 600 | 114 075 | 187 000 | 301 075 |
Gauteng | |||||||||||
54 000 | 62 000 | 116 000 | 291 600 | 409 200 | 700 800 | 56 000 | 52 000 | 108 000 | 364 000 | 392 500 | 756 500 |
North West / Noordwes | |||||||||||
440 000 | 90 000 | 530 000 | 968 000 | 319 500 | 1 287 500 | 456 000 | 100 000 | 556 000 | 2 194 000 | 595 000 | 2 789 000 |
Total / Totaal | |||||||||||
1 554 750 | 1 081 500 | 2 636 250 | 6 007 100 | 6 716 950 | 12 724 050 | 1 521 300 | 1 064 800 | 2 586 100 | 8 505 000 | 7 925 000 | 16 430 000 |
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
---|---|---|---|---|
Ha | Tons | Ha | Tons | |
2024 | 2024 | 2023 | 2023 | |
Western Cape / Wes-Kaap | 0 | 0 | 0 | 0 |
Northern Cape / Noord-Kaap | 2 000 | 4 600 | 2 500 | 6 250 |
Free State / Vrystaat | 255 000 | 357 000 | 290 000 | 402 000 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | 700 | 1 400 | 700 | 1 400 |
KwaZulu-Natal | 300 | 600 | 300 | 600 |
Mpumalanga | 3 500 | 4 900 | 5 000 | 7 140 |
Limpopo | 90 000 | 63 000 | 100 000 | 75 000 |
Gauteng | 2 500 | 3 000 | 2 200 | 2 860 |
North West / Noordwes | 175 000 | 201 250 | 155 000 | 224 750 |
Total / Totaal | 529 000 | 635 750 | 555 700 | 720 000 |
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
---|---|---|---|---|
Ha | Tons | Ha | Tons | |
2024 | 2024 | 2023 | 2023 | |
Western Cape / Wes-Kaap | 0 | 0 | 0 | 0 |
Northern Cape / Noord-Kaap | 1 200 | 4 380 | 1 000 | 3 750 |
Free State / Vrystaat | 545 000 | 681 250 | 565 000 | 1 330 000 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | 5 300 | 14 310 | 4 300 | 12 900 |
KwaZulu-Natal | 47 000 | 171 550 | 44 000 | 163 000 |
Mpumalanga | 320 000 | 624 000 | 305 000 | 671 000 |
Limpopo | 21 000 | 71 400 | 26 000 | 88 500 |
Gauteng | 56 000 | 84 000 | 48 000 | 105 600 |
North West / Noordwes | 155 000 | 178 250 | 155 000 | 395 250 |
Total / Totaal | 1 150 500 | 1 829 140 | 1 148 300 | 2 770 000 |
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
---|---|---|---|---|
Ha | Tons | Ha | Tons | |
2024 | 2024 | 2023 | 2023 | |
Western Cape / Wes-Kaap | 0 | 0 | 0 | 0 |
Northern Cape / Noord-Kaap | 4 200 | 8 610 | 2 000 | 5 300 |
Free State / Vrystaat | 17 000 | 26 350 | 12 300 | 21 000 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | 0 | 0 | 0 | 0 |
KwaZulu-Natal | 300 | 495 | 0 | 0 |
Mpumalanga | 0 | 0 | 0 | 0 |
Limpopo | 1 700 | 4 590 | 2 000 | 4 700 |
Gauteng | 0 | 0 | 0 | 0 |
North West / Noordwes | 18 000 | 11 700 | 15 000 | 22 000 |
Total / Totaal | 41 200 | 51 745 | 31 300 | 53 000 |
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
---|---|---|---|---|
Ha | Tons | Ha | Tons | |
2024 | 2024 | 2023 | 2023 | |
Western Cape / Wes-Kaap | 100 | 220 | 100 | 180 |
Northern Cape / Noord-Kaap | 500 | 900 | 450 | 990 |
Free State / Vrystaat | 13 500 | 10 800 | 14 000 | 13 300 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | 200 | 440 | 200 | 360 |
KwaZulu-Natal | 2 100 | 2 730 | 2 100 | 3 150 |
Mpumalanga | 2 600 | 4 680 | 5 000 | 7 000 |
Limpopo | 12 200 | 23 790 | 8 000 | 16 000 |
Gauteng | 850 | 935 | 800 | 880 |
North West / Noordwes | 7 500 | 6 000 | 6 000 | 8 400 |
Total / Totaal | 39 550 | 50 495 | 36 650 | 50 260 |
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Ninth forecast Negende skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
---|---|---|---|---|
Ha | Tons | Ha | Tons | |
2024 | 2024 | 2023 | 2023 | |
Western Cape / Wes-Kaap | 0 | 0 | 0 | 0 |
Northern Cape / Noord-Kaap | 0 | 0 | 0 | 0 |
Free State / Vrystaat | 11 500 | 18 400 | 5 200 | 14 820 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | 100 | 300 | 0 | 0 |
KwaZulu-Natal | 100 | 350 | 100 | 400 |
Mpumalanga | 8 300 | 35 690 | 8 500 | 35 275 |
Limpopo | 18 000 | 35 100 | 15 500 | 33 325 |
Gauteng | 100 | 390 | 100 | 420 |
North West / Noordwes | 4 000 | 5 600 | 4 600 | 10 120 |
Total / Totaal | 42 100 | 95 830 | 34 000 | 94 360 |
Summer crops / Somergewasse
Area estimate and ninth production forecast (2024) Oppervlakte- en negende produksieskatting
Summer field crops – 2024
Commercial maize
The size of the expected commercial maize crop has been set at 12,724 million tons, which is 0,60% or 77 150 tons less than the previous forecast of 12,801 million tons. The expected yield for maize is 4,83 t/ha.
The estimated maize crop is 22,56% or 3,706 million tons smaller than the 2023 crop. The three main maize producing areas, namely the Free State, Mpumalanga and North West provinces are expected to produce 79% of the 2024 crop.
The production forecast of white maize is 6,007 million tons, which is 1,27% or 77 150 tons less than the previous forecast of 6,084 million tons. The area estimate for white maize is 1,555 million ha and the expected yield is 3,86 t/ha.
In the case of yellow maize, the production forecast remained unchanged at 6,717 million tons. The area estimate for yellow maize is 1,082 million ha and the yield is 6,21 t/ha.
The main reason for the decrease in the production forecast for white maize is due to fewer producer deliveries (as reported by SAGIS), as opposed to what the Committee indicated during September 2024.
Other summer crops
Sunflower seed: The production forecast for sunflower seed remained unchanged at 635 750 tons. The area estimate for sunflower seed is 529 000 ha, while the expected yield is 1,20 t/ha.
Other crops
The production forecast for soybeans is 1,829 million tons, which is 1,01% or 18 350 tons more than the 1,811 million tons of the previous forecast. The estimated area planted to soybeans is 1,151 million ha, with an expected yield of 1,59 t/ha.
The expected groundnut crop remained unchanged at 51 745 tons. For groundnuts, the area estimate is 41 200 ha, with an expected yield of 1,26 t/ha.
The production forecast for sorghum also remained unchanged at 95 830 tons. The area estimate for sorghum is 42 100 ha and the expected yield is 2,28 t/ha.
In the case of dry beans, the production forecast remained unchanged at 50 495 ton. The area estimate of dry beans is 39 550 ha, with an expected yield of 1,28 t/ha.
Please note that the final production forecast for summer field crops for 2024, will be released on 27 November 2024.
Information is available online at the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development or SAGIS, as from 14:30 on the date of the relevant meeting of the Crop Estimates Committee.
Somergewasse – 2024
Kommersiële mielies
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 12,724 miljoen ton gestel, wat 0,60% of 77 150 ton minder is as die vorige skatting van 12,801 miljoen ton. Die verwagte opbrengs van mielies is 4,83 t/ha.
Die geskatte mielie-oes is 22,56% of 3,706 miljoen ton minder as die 2023-oes. Die drie belangrikste mielieproduserende gebiede, naamlik die Vrystaat, Mpumalanga en Noordwes provinsies, gaan na verwagting 79% van die 2024-oes produseer.
Die produksieskatting van witmielies is 6,007 miljoen ton, wat 1,27% of 77 150 ton minder is as die vorige skatting van 6,084 miljoen ton. Die oppervlakteskatting vir witmielies is 1,555 miljoen ha en die verwagte opbrengs is 3,86 t/ha.
In die geval van geelmielies is die produksieskatting onveranderd gelaat op 6,717 miljoen ton. Die oppervlakteskatting vir geelmielies is 1,082 miljoen ha en die opbrengs is 6,21 t/ha.
Die hoofrede vir die afname in die produksieskatting vir witmielies is as gevolg van minder produsentelewerings (soos gerapporteer deur SAGIS), teenoor wat die Komitee in September 2024 aangedui het.
Ander somergewasse
Sonneblomsaad: Die produksieskatting vir sonneblomsaad is onveranderd gelaat op 635 750 ton. Die oppervlakteskatting vir sonneblomsaad is 529 000 ha, terwyl die verwagte opbrengs 1,20 t/ha is.
Ander gewasse
Die produksieskatting van sojabone is 1,829 miljoen ton wat 1,01% of 18 350 ton meer is as die 1,811 miljoen ton van die vorige skatting. Die geskatte oppervlakte beplant van sojabone is 1,151 miljoen ha, met 'n verwagte opbrengs van 1,59 t/ha.
Die verwagte grondbone-oes is onveranderd gelaat op 51 745 ton. Vir grondbone is die oppervlakteskatting 41 200 ha, terwyl die verwagte opbrengs 1,26 t/ha is.
Die produksieskatting van sorghum is ook onveranderd gelaat op 95 830 ton. Die oppervlakteskatting vir sorghum is 42 100 ha, en die verwagte opbrengs is 2,28 t/ha.
In die geval van droëbone is die produksieskatting onveranderd gelaat op 50 495 ton. Die oppervlakte beplant met droëbone is 39 550 ha, en die verwagte opbrengs is 1,28 t/ha.
Neem asseblief kennis dat die finale produksieskatting vir somergewasse vir 2024, op 27 November 2024 vrygestel sal word.
Inligting is beskikbaar aanlyn by die Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development of by SAGIS, vanaf 14:30 op die dag van die toepaslike vergadering van die Oesskattingskomitee.
Crop / Gewas | Area planted Oppervlakte beplant |
Production Produksie |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
Change Verandering |
---|---|---|---|---|---|
2024 | 2024 | 2023 | 2023 | ||
Ha | Tons | Ha | Tons | % | |
(A) | (B) | (C) | (D) | (B) ÷ (D) | |
Non-commercial agriculture / Nie-kommersiële landbou | |||||
White maize / Witmielies | 267 570 | 407 500 | 278 655 | 472 765 | -13.80 |
Yellow maize / Geelmielies | 79 430 | 167 500 | 79 965 | 191 275 | -12.43 |
Maize / Mielies | 347 000 | 575 000 | 258 620 | 664 040 | -13.41 |
The area planted to maize in the non-commercial agricultural sector is estimated at 347 000 ha, which represents a decrease of 3,24%, compared to the 358 620 ha of the previous season. The expected maize crop for this sector is 575 000 tons, which is 13,41% less than the 664 040 tons of last season. It is important to note that about 46% of the maize produced in the non-commercial sector, is planted in the Eastern Cape, followed by KwaZulu-Natal with 22%.
Die voorlopige oppervlakte beplant met mielies in die nie-kommersiële landbou-sektor word geskat op 347 000 ha, wat 'n afname van 3,24% verteenwoordig in vergelyking met die 358 620 ha van die vorige seisoen. Die verwagte mielie-oes van dié sektor is 575 000 ton, wat 13,41% minder is as die 664 040 ton van die vorige seisoen. Dit is belangrik om daarop te let dat ongeveer 46% van die mielies wat geproduseer word in die nie-kommersiële sektor, in die Oos-Kaap geplant word, gevolg deur KwaZulu-Natal met 22%.
Crop / Gewas | Area planted Oppervlakte beplant |
Third forecast Derde skatting |
Second forecast Tweede skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
Change / Verandering |
---|---|---|---|---|---|---|
2024 | 2024 | 2024 | 2023 | 2023 | ||
Ha | Tons | Tons | Ha | Tons | % | |
(A) | (B) | (C) | (D) | (E) | (B) ÷ (C) | |
Commercial / Kommersieël | ||||||
Wheat / Koring | 505 300 | 1 964 600 | 1 938 600 | 537 950 | 2 050 000 | 1.34 |
Barley / Gars | 100 700 | 385 035 | 398 535 | 107 600 | 377 000 | -3.39 |
Canola | 165 750 | 295 165 | 294 645 | 131 200 | 236 300 | 0.18 |
Oats / Hawer | 31 000 | 62 300 | 68 300 | 27 500 | 41 000 | -8.78 |
Sweet lupins / Soetlupine | 16 000 | 19 200 | 19 200 | 16 000 | 16 000 | 0.00 |
Total winter cereals / Totaal wintergewasse | 818 750 | 2 726 300 | 2 719 280 | 820 250 | 2 720 300 | 0.26 |
* Commercial only. Excluding barley or oats used as pasture, silage, hay and/or on the farm as fodder for livestock. / Slegs kommersieël. Uitgesluit gars of hawer wat gebruik word as weiding, kuilvoer, hooi en/of op die plaas as voer vir vee.
Province / Provinsie | Area planted Oppervlakte beplant |
Third forecast Derde skatting |
Area planted Oppervlakte beplant |
Final crop Finale oes |
---|---|---|---|---|
2024 | 2024 | 2023 | 2023 | |
Ha | Tons | Ha | Tons | |
Western Cape / Wes-Kaap | 368 000 | 1 122 400 | 365 000 | 1 084 000 |
Northern Cape / Noord-Kaap | 38 000 | 285 000 | 40 000 | 292 000 |
Free State / Vrystaat | 49 000 | 277 850 | 72 000 | 280 800 |
Eastern Cape / Oos-Kaap | 5 000 | 34 500 | 6 300 | 40 555 |
KwaZulu-Natal | 8 300 | 53 950 | 8 500 | 56 100 |
Mpumalanga | 3 500 | 24 500 | 4 200 | 27 720 |
Limpopo | 20 500 | 135 300 | 30 000 | 195 000 |
Gauteng | 1 000 | 6 700 | 950 | 6 175 |
North West / Noordwes | 12 000 | 74 400 | 11 000 | 67 650 |
Total / Totaal | 505 300 | 1 964 600 | 537 950 | 2 050 000 |
Winter cereal crops / Wintergewasse
Revised area estimate and third production forecast for 2024 / Hersiene oppervlakte- en derde produksieskatting vir 2024
Winter cereal crops – 2024
Wheat
The expected production of wheat is 1,965 million tons, which is 1,34% or 26 000 tons more than the previous forecast of 1,939 million tons, whilst the expected yield is 3,89 t/ha.
The expected production in the Western Cape is 1,122 million tons (57%), which is 18 400 tons more than the previous forecast of 1,104 million tons. In the Northern Cape, 285 000 tons (15%) is expected to be produced – 2,74% or 7 600 tons more than the previous forecast of 277 400 tons. In the Free State, the expected production is 227 850 tons (12%) – the same as the previous month's forecast.
The area estimate for wheat is 505 300 ha, of which an estimated 368 000 ha or 73% is planted in the Western Cape, 49 000 ha or 10% in the Free State and 38 000 ha or 8% in the Northern Cape.
Other crops
The production forecast for barley is 385 035 tons, which is 3,39% or 13 500 tons less than the previous month's crop of 398 535 tons. The area planted is estimated at 100 700 ha, while the expected yield is 3,82 t/ha.
The expected canola crop is 295 165 tons, which is 0,18% or 520 tons more than the previous forecast of 294 645 tons. The area estimate for canola is 165 750 ha, with an expected yield of 1,78 t/ha.
The expected crop for oats for the 2024 season is 62 300 tons and the area planted is 31 000 ha. The expected yield is 2,01 t/ha.
In the case of sweet lupines, the production forecast is 19 200 tons. The area estimate of sweet lupines is 16 000 ha, with an expected yield of 1,20 t/ha.
Please note that the fourth production forecast for winter cereals for 2024 will be released on 27 November 2024.
Information is available online at the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development or SAGIS, as from 14:30 on the date of the relevant meeting of the Crop Estimates Committee.
Wintergewasse – 2024
Koring
Die verwagte produksie vir koring is 1,965 miljoen ton, wat 1,34% of 26 000 ton meer is as die vorige skatting van 1,939 miljoen ton, terwyl die verwagte opbrengs 3,89 t/ha is.
Die verwagte produksie in die Wes-Kaap is 1,122 miljoen ton (57%), wat 18 400 ton meer is as die vorige skatting van 1,104 miljoen ton. In die Noord-Kaap is die beraamde produksie 285 000 ton (15%) – 2,74% of 7 600 ton meer as die vorige skatting van 277 400 ton. In die Vrystaat is die verwagte produksie 227 850 ton (12%) – dieselfde as die vorige maand se skatting.
Die oppervlakteskatting vir koring is 505 300 ha, waarvan 'n geraamde 368 000 ha of 73% in die Wes-Kaap geplant is, 49 000 ha of 10% in die Vrystaat en 38 000 ha of 8% in die Noord-Kaap.
Ander gewasse
Die produksieskatting vir gars is 385 035 ton, wat 3,39% of 13 500 ton minder is as die vorige maand se skatting van 398 535 ton. Die oppervlakte beplant word beraam op 100 700 ha, terwyl die verwagte opbrengs 3,82 t/ha beloop.
Die verwagte canola-oes is 295 165 ton, wat 0,18% of 520 ton meer is as die vorige skatting van 294 645 ton. Die oppervlakteskatting vir canola is 165 750 ha, met 'n verwagte opbrengs van 1,78 t/ha.
Die verwagte oes vir hawer vir die 2024-seisoen is 62 300 ton en die oppervlakteskatting is 31 000 ha. Die verwagte opbrengs is 2,01 t/ha.
In die geval van soetlupine is die produksieskatting 19 200 ton. Die oppervlakte beplant met soetlupine is 16 000 ha, en die verwagte opbrengs is 1,20 t/ha.
Neem asseblief kennis dat die vierde produksieskatting vir wintergewasse vir 2024 op 27 November 2024 vrygestel sal word.
Inligting is beskikbaar aanlyn by die Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development of by SAGIS, vanaf 14:30 op die dag van die toepaslike vergadering van die Oesskattingskomitee.
CONFIDENTIALITY ISSUES that CEC members are committed to adhere to on the day of the meeting
- Personal items such as laptops, handbags, cell phones, etc. are not allowed in the venue during the meeting.
- No member is allowed to leave the meeting before 12:00 in order to prevent disclosure of the information. The embargo time for the release of crop estimates information is 14:30.
- No member is allowed to discuss crop estimates information with anyone other than a member of the Committee before the embargo time. Only the Chairperson, or a member appointed by the Chairperson, may release the figures to the media.
- Members must regard the detail of any information that was collected for and/or discussed during the meeting, as confidential. Individual information received for crop estimate purposes is treated strictly confidential, and is not divulged for any other purposes.