Navorsingsverslag 2012/2013

Bylae I

Lys van goedgekeurde projekte in 2012/2013
Titel en Navorser Instansie
Evaluasie van PNS-Sojaboonelitelyne onder Suid-Afrikaanse toestande
Mnre GP de Beer en WF van Wyk
Proteïennavorsingstigting
Nasionale Sojaboonkultivarproewe
Mnre JL Erasmus, NN Nogapi en TC Ramatlotlo
LNR-Instituut vir Graangewasse
Die verhoging van sojaboonproduksie op die Hoëveld
Mnr WF van Wyk
Proteïennavorsingstigting
Vestiging van 'n vroeë-waarskuwingstelsel vir sojaboonroes
Mnr GP de Beer
Proteïennavorsingstigting
Ondersoek na die Etiologie en voorkoms van grondgedraagde siektes van sojaboon in Suid-Afrika
Drs YT Tewoldemedhin en SC Lamprecht
LNR-Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming
Insek biodiversiteit en veelheid in sojabone (Glycine Max)
Me JM Truter
LNR-Instituut van Graangewasse, Potchefstroom
Die potensiaal van ensiemaktiwiteit om knopwortel-aalwurmweerstand vinnig en effektief in sojaboonkultivars te identifiseer
Prof HA Fourie, Me C Venter en Mnr J Berner
Eenheid van Omgewingswetenskappe en Bestuur en Skool vir Biologiese Wetenskappe, Noordwes Universiteit, Potchefstroom
Kultivarevaluasie van olie en proteïensade in die Winterreënstreek
Mnr PJA Lombard
Departement van Landbou: Wes-Kaap
Boorbehoeftes van canola
Prof GA Agenbag en Mnr E Kempen
Universiteit Stellenbosch
Plantdigtheid van canola: Invloed op die onderdrukking van onkruid en opbrengs van canola in die Swartland
Dr PJ Pieterse
Universiteit Stellenbosch
Opsies om onkruid chemies te beheer in GM-Canola
Dr PJ Pieterse
Universiteit Stellenbosch
Evaluasie van verkorte canola onthoudingsperiodes en gebruik van alternatiewe gewasse op die volhoubaarheid van winter­graanproduksie onder geenbewerkings-praktyke op die Riversdal vlaktes
Dr JA Strauss en Mnr W Langenhoven
Departement van Landbou: Wes-Kaap
Swawel (S) en stikstof (N) Bemesting van canola
Prof GA Agenbag en Mnr E Kempen
Universiteit Stellenbosch
Die bevordering van canola as 'n wisselbougewas binne 'n bewaringsboerdery-stelsel in die droëland saaigebied van die Swartland, deur middel van 'n produsente kompetisie
Mnr IF Slabbert
Departement van Landbou: Wes-Kaap
Die bevordering van canola as 'n wisselbougewas binne 'n bewaringsboerdery-stelsel in die droëland saaigebied van die Suid-Kaap deur middel van 'n produsente kompetisie
Mnr JG Loubser
Proteïennavorsingstigting
Inkomste- en kosteramings van sojabone en canola en enkele mededingende gewasse
Mnre JSG Joubert en SG Ferreira
Proteïennavorsingstigting
Die effek van rantsoen ru-proteїen op eierproduksie in braaihoender-teelhenne
Dr NC Tyler
Universiteit van KwaZulu-Natal
PNS-Webblad
Mnr JSG Joubert
Proteïennavorsingstigting
Projeksies van oliekoekbehoeftes vir diereverbruik in 2015, 2020 en 2025
Drs DB Strydom, E Briedenhann en Mnr JSG Joubert
Proteïennavorsingstigting