REPORTS ARCHIVES RESEARCH REPORTS 2012/2013 BYLAE 2
Navorsingsverslag 2012/2013
Bylae II
Titel en Navorser | Instansie | |
---|---|---|
S-bemestingsbehoeftes van canola in die produksiegebiede van die Wes-KaapProf GA Agenbag |
Universiteit Stellenbosch | |
Bestuur van onkruiddoderweerstand in die Wes-KaapDr PJ Pieterse |
Universiteit Stellenbosch | |
Ondersoek na die produksiedinamika van agt wisselboustelsels, insluitende koring, canola lupiene en weidingspesies in die Swartland, Wes-KaapDr JA Strauss en Mnr SJA Laubscher |
Departement van Landbou: Wes-Kaap | |
Ekonomiese volhoubaarheid van kort- en langtermyn wisselbougewas / weidings produksiestelsels in die Suid-KaapDr JA Strauss en Mnr W Langenhoven |
Departement van Landbou: Wes-Kaap | |
Die identifikasie van grond parameters as indikatore van volhoubare droëland gewasproduksie stelsels vir die skaliegronde van die Wes-Kaap: bewerkingsmetodes, wisselbou, grondkwaliteit en gewasproduksieDr J Labuschagne |
Departement van Landbou: Wes-Kaap | |
Insekte en ander plae van CanolaDr G Tribe en Mnr A Lubbe |
LNR-Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming | |
Die ekonomiese bydrae van Canola as 'n wisselbougewas in verskillende wisselboustelsels in 'n tipiese boerdery-eenheid in die Swartland en Suid-KaapDr WH Hoffman |
Universiteit Stellenbosch |