Reports / Research Reports / 2015/2016 / 2015 Prestasietoekennings
- 2015 Inleiding
- 2015 Oorsig
- 2015 Beleidsbesluite
- 2015 Proteienbronne
- 2015 Projekte Finansier
- 2015 Projekte Gefinaliseer
- 2015 Studiebeurse
- 2015 PRESTASIETOEKENNINGS
- 2015 Slot
- 2015 Bylae 1
- 2015 Bylae 2
- 2015 Bylae 3
- 2015 Bylae 4
Navorsingsverslag 2015/2016
9.
Prestasietoekennings ter bevordering van die PNS se visie en missie
Die PNS gee ook erkenning op 'n jaarlikse grondslag aan indiwidue en organisasies wat 'n besondere bydrae gemaak het ter ondersteuning van die PNS se visie en missie asook die bereiking van sy doelwitte.
Toekennings word gemaak in die volgende kategorieë:
- Beste doktorale proefskrif
- Beste magister verhandeling
- Beste artikel in 'n wetenskaplike tydskrif
- 'n Persoon wat 'n uitsonderlike bydrae gemaak het om die PNS se visie en missie te bevorder
- 'n Raadslid wat oor tyd 'n betekenisvolle rol gespeel het ter bevordering van die PNS se aktiwiteite
- 'n Organisasie / individu wat 'n besondere rol gespeel het om die PNS in die bereiking van sy doelwitte ter wille te wees
Gedurende die verslagjaar is slegs 'n toekenning aan persone in een van die kategorieë gemaak.
'n Persoon wat 'n uitsonderlike bydrae gemaak het om die PNS se vissie en missie te bevorder:
Mnr R en Mev M Thomas, Tigme.com
Die toekenning is by 'n gepaste geleentheid gedurende die verslagjaar gemaak.