Navorsingsverslag 2016/2017
Bylae I
Titel en Navorser | Instansie | |
---|---|---|
Evaluasie van PNS-sojaboonelitelyne onder Suid-Afrikaanse toestande. GP de Beer en WF van Wyk |
Proteïennavorsingstigting | |
Etiologie en populasie struktuur van Macrophomina phaseolina (Houtskoolvrot) van sonneblom en sojabone in Suid-Afrika. E Jordaan en JE van der Waals |
Universiteit van Pretoria | |
Navorsing oor Lecanicillium muscarium as moontlike mikoparasiet vir die sojaboonroesfungus, Phakopsora pachyrhizi en die gebruik daarvan vir die biologiese beheer van sojaboonroes. KS Yobo |
Universiteit van KwaZulu-Natal | |
Chemiese manipulasie van vegetatiewe groei, reproduktiewe groei en ontwikkeling, sowel as graanopbrengs in canola. GA Agenbag |
Stellenbosch Universiteit | |
Stikstofbobemesting in canola: Tyd van toediening en toedieningspeile. GA Agenbag |
Stellenbosch Universiteit | |
Canola Opbrengskompetisie. GA Agenbag |
Proteïennavorsingstigting | |
Canola Tegnologie-oordrag. GA Agenbag |
Proteïennavorsingstigting | |
Evaluasie van volgehoue kontantgewas produksie (insluitende canola, kleingrane en ander alternatiewe breëblaargewasse) gebaseer op bewaringslandbou praktyke op die hoë potensiaal grond van die Riversdalvlaktes. JA Strauss |
Departement van Landbou: Wes-Kaap | |
Ondersoek na die potensiaal van inheemse nematodes vir die beheer van slakke in canola. A Pieterse, JL Ross en AP Malan |
Stellenbosch Universiteit | |
Die ontwikkeling en evaluasie van proteïen- en fosfaat voerbestanddele vanuit visprosesserings byprodukte. N Goosen |
Stellenbosch Universiteit | |
Bestuurstrategieë vir sojaboonsiektes wat in Suid-Afrika in die grond oorgedra word. YT Tewoldemedhin en SC Lamprecht |
LNR-Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming | |
Prestasie van 'n skyf- en tandoopmaker, grondkwaliteit, oesresbestuur en stikstoftoediening saam met die saad van canolaproduksie. PA Swanepoel, PJG le Roux en GA Agenbag |
Stellenbosch Universiteit | |
Geprojekteerde Proteïenbehoeftes vir dierlike verbruik in Suid-Afrika. D Strydom, W de Jager en E Briedenhann |
Universiteit van die Vrystaat en Proteïennavorsingstigting | |
Inkomste- en kosteramings van sojabone en canola en enkele mededingende gewasse. SG Ferreira |
Proteïennavorsingstigting en Agriconcept | |
PNS webtuiste. GJH Scholtemeijer, M du Preez en Y Papadimitropoulos |
Proteïennavorsingstigting |