Navorsingsverslag 2016/2017

Bylae III

Kort- en mediumtermyn behoeftes en gebruik van vismeel en oliekoek
(opdateer Februarie 2017)

Tabel 1
Vismeel en Oliekoek balansstaat   (2014/2015-2016/2017) (April-Maart)
  Vismeel (ton) Oliekoek (ton)
Jaar 2014/2015 2015/2016 2016/2017 2014/2015 2015/2016 2016/2017
Behoefte / Verkope 45 000 20 000 20 000 1 966 459 1 981 986 1 820 298
Beskikbaar / Produseer 85 000 78 000 78 000 1 170 699 1 299 277 1 097 298
Tekorte / Invoere -40 000 -58 000 -58 000 795 760 682 709 723 000

2015/2016 – Skatting
Bron: Visbedryf

Tabel 2
Vismeel en Oliekoek verbruik   (2014/2015-2016/2017) (April-Maart)
  Vismeel (ton) Oliekoek (ton)
Jaar 2014/2015 2015/2016 2016/2017 2014/2015 2015/2016 2016/2017
AFMA-lede 23 185 12 178 23 185 1 343 025 1 385 703 1 345 937
Nie AFMA-lede 21 815 7 822 21 815 623 434 596 283 474 361
Totaal 45 000 20 000 45 000 1 966 459 1 981 986 1 820 298

Bron: AFMA webtuiste
2015/2016 – Skatting
Nie AMFA-lede syfers kan ook ongebruikte voorraad insluit.

Tabel 3
Hoof Roumateriaal verbruik deur AFMA-lede   (2014/2015-2016/2017) (April-Maart)
  Totaal (ton) Insluitingskoers (%) Totaal (ton) Insluitingskoers (%) Totaal (ton) Insluitingskoers (%)
Roumateriaal 2014/2015   2015/2016   2016/2017  
Sonneblom-oliekoek 294 583 4.58 308 633 4.30 293 787 4.40
Grondboon-oliekoek 1 917 0.03 573 0.01 0 0.00
Soja-oliekoek 821 670 12.78 936 283 13.03 919 454 13.76
Volvet soja 75 267 1.17 72 415 1.01 63 879 0.96
Katoensaad-oliekoek 20 892 0.32 8 888 0.12 9 354 0.14
Volvet katoensaad 10 340 0.16 7 845 0.11 10 121 0.15
Canola-oliekoek 23 555 0.37 38 109 0.53 38 767 0.58
Volvet canola 0 0.00 546 0.00 597 0.00
Kopra- en Palm-kern 23 231 0.36 11 568 0.16 9 978 0.15
Mieliekiem-oliekoek 1 368 0.02 843 0.01 0 0.00
Totale oliekoek 1 343 025 19.79 1 385 703 19.29 1 345 937 20.15
Totale mielie-produkte 3 493 998 51.69 3 595 160 50.05 3 426 972 51.29
Vismeel totaal 23 185 0.31 12 178 0.17 12 825 0.19
Voeding 6 714 004   6 908 424   6 680 988  

Bron: AFMA webtuiste
AFMA-roumaterial verbruik April 2015 tot Augustus 2015. Werklike syfers.
* Nota: totale oliekoek in Tabel 3 sluit alle oliekoek in en nie slegs spesifieke oliekoek items soos in Tabel 3 gelys nie.

Tabel 4
Vismeel: plaaslike produksie en invoere   (2012/2013-2015/2016) (April-Maart)
  Plaaslik (RSA + Namibië) Vismeel produksie (ton) Vismeel invoere (ton)
Jaar 2012/2013 2013/2014 2014/2015 2015/2016
PROJEK
2013/2014 2014/2015 2015/2016
RSA 70 000 65 000 62 000 64 600
Namibië ¹ 14 000 13 000 13 000 13 000
Totaal 84 000 78 000 75 000 77 600 0 0 0

Bron: AFMA; SA Vismeel Bemarkingsmaatskappy
2015/2016 – Skatting
¹ Insluitende Russiese visvangbote operasioneel in Namibiese waters.

Tabel 5
Oliekoek: plaaslike produksie en invoere   (2014/2015-2016/2017)
  Plaaslike oliekoek produksie (ton) Oliekoek invoere (ton)
Jaar 2014/2015 2015/2016 2016/2017
(Projek)
2014/2015 2015/2016 2016/2017
(Projek)
Oliekoek:
Grondboon-oliekoek 0 0 0 588 0 0
Sonneblom-oliekoek 320 842 280 368 262 200 166 273 67 887 70 000
Sojakoek 654 839 750 898 646 000 609 613 587 692 618 000
  – Volvet 118 598 121 763 105 000
Katoenkoek 98 478 59 468 9 000
  – Volvet 8 740 19 098 19 098 11 749 25 898 11 000
Ander:
Canola 53 680 51 150 51 000 0 0 0
Lupins 14 000 6 000 14 000 0 0 0
Kopra- en Palm-kern 57 035 24 713 15 000
Totaal 1 170 699 1 229 277 1 097 298 943 736 765 658 723 000

Bron: SAGIS
2016/2017 – Skatting
Geprojekteerde plaaslike produksie-syfers weerspieël volvet en oliekoek vir soja en katoen.
Suid-Afrikaanse Vraag en Aanbod Verslag NAMC 27 November 2015.