REPORTS ARCHIVES RESEARCH REPORTS 2005/2006 2005 BYLAE 2
Navorsingsverslag 2005/2006
Bylae II
Titel en Navorser | Instansie | |
---|---|---|
Sojaboonroes: risiko analise, verliesbepaling en kwantifisering van die epidemiologiese waarde van voorkomingstegnologie.Dr NW McLaren en Me M Craven |
LNR-Instituut vir Graangewasse | |
Studies op sojaboonroes (Phakopsora pachyrhizi) – epidemiologie.Dr PM Caldwell |
Universiteit van KwaZulu-Natal | |
Die beheer van sojaboonroes met swamdoders.Dr PM Caldwell en Me E du Preez |
Universiteit van KwaZulu-Natal | |
Chemiese saadbehandeling van canola en lupiene vir die beheer van saailingsiektes en insekte.Dr SC Lamprecht en Prof GA Agenbag |
LNR-Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming en Universiteit Stellenbosch | |
Optimale rywydtes en saaidigthede vir canola.Prof GA Agenbag |
Universiteit Stellenbosch |