REPORTS ARCHIVES RESEARCH REPORTS 2008/2009 2008 BYLAE 1
Navorsingsverslag 2008/2009
Bylae I
Titel en Navorser | Instansie | |
---|---|---|
Nasionale sojabooncultivarproewe.Mnr JL Erasmus |
LNR-Instituut vir Graangewasse | |
Die verhoging van sojaproduksie op die Hoëveld.Mnr WF van Wyk |
Proteïennavorsingstigting | |
Invloed van SO2 en die interaksie daarvan met droogte, op die groei, Fisiologie en Biochemie van sojabone (G.MAX), bestudeer in 'n OTC-stelsel.Dr PDR van Heerden |
Noordwes-Universiteit | |
Fenotipiese merkers vir wortelknoppie vormingsvermoë van sojabooncultivar.Prof K Kunert |
Universiteit van Pretoria | |
Vestiging van 'n vroeë waarskuwingstelsel vir sojaboonroes.Dr M Craven |
LNR-Instituut vir Graangewasse | |
Bepaling van die epidemiologiese waarde van weerstand teen roes wat veroorsaak word deur Phakopsora pachyrhizi in sojaboonlyne.Prof NW McLaren |
Universiteit van die Vrystaat | |
Die invloed van silikon op die beheer van sojaboonroes (Phakopsora Pachyrhizi) op sojabone.Dr PM Caldwell |
Universiteit van KwaZulu-Natal | |
Die Ontwikkeling van Bestuurs-georiënteerde kaarte vir langtermyn sojaboonroes vatbare areas in Suid-Afrika.Prof P Caldwell |
Universiteit van KwaZulu-Natal | |
Studie van inokulasie en siekte evaluasie tegnieke vir Sclerotinia stamvrot van sojabone.Prof NW McLaren |
Universiteit van die Vrystaat | |
Super Sojakompetisie, KwaZulu-Natal.Mnr C Havenga |
Proteïennavorsingstigting | |
Cultivarevaluering van olie- en proteïensade in die winterreënstreek.Mnr PJA Lombard |
Departement van Landbou: Wes-Kaap | |
'n Ondersoek na die produksiedinamika van agt wisselboustelsels, insluitende koring, canola, lupiene en weidingspesies in die Swartland, Wes-Kaap.Dr MB Hardy |
Departement van Landbou: Wes-Kaap | |
Ekonomiese volhoubaarheid van kort- en langtermyn wisselbougewas / weidings produksie-stelsels in die Suid-Kaap.Dr MB Hardy |
Departement van Landbou: Wes-Kaap | |
Die identifikasie van grond parameters as indikatore van volhoubare droëland gewas-produksiestelsels vir die skalie gronde van die Wes-Kaap: Bewerkingsmetodes, wisselbou, grond kwaliteit en gewas produksie.Dr J Labuschagne |
Departement van Landbou: Wes-Kaap | |
Bepaling van die saadverlies (oesverlies) van canola tydens die rypword en oesstadium in die Wes-Kaap.Dr J Strauss |
Departement van Landbou: Wes-Kaap | |
Die bevordering van canola as 'n wisselbougewas binne 'n bewaringsboerdery-stelsel in die droëland saai-gebied van die Swartland en Suid-Kaap, deur middel van 'n produsente-kompetisie.Mnr IF Slabbert en Mnr CL van Rooyen |
Departement van Landbou: Wes-Kaap | |
N-bemesting van canola gebaseer op N-mineralisasie en loging.Prof GA Agenbag |
Universiteit Stellenbosch | |
Optimale grondbewerkingsmetodes vir 'n koring / canola / koring lupien wisselboustelsel in die Swartland produksiegebied.Prof GA Agenbag |
Universiteit Stellenbosch | |
Bestuur van onkruiddoderweerstandbieden-heid in die Wes-Kaap .Dr PJ Pieterse |
Universiteit Stellenbosch | |
Karakterisering en bestuur van Rhizoctonia op canola en lupiene in wisselboustelsels in die Wes-Kaap Provinsie.Dr SC Lamprecht |
LNR-Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming | |
Insekte en ander plae van canola.Dr G Tribe |
LNR-Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming | |
Kalibrering van nabye infrarooi spektrometer vir analise van aminosuur analise in veevoer.Dr M Ciacciarello |
Universiteit van KwaZulu-Natal | |
Die effek van beligting op die effektiwiteit van verbruik van dieëtproteïen by Cobb en Ross Braaihoenders in Suid-Afrika.Prof RM Gous |
Universiteit van KwaZulu-Natal | |
Die evaluasie van rou sojabone in die dieet volstruise.Prof TS Brand |
Departement van Landbou: Wes-Kaap | |
Inkomste- en Kosteramings.Mnr JSG Joubert |
Proteïennavorsingstigting | |
Modelle: APR- en Nieuwoudt / McGuigan Model. |
Universiteit van KwaZulu-Natal | |
PNS webtuiste. |
Tigme.com |