REPORTS ARCHIVES RESEARCH REPORTS 2014/2015 2014 BYLAE 2
Navorsingsverslag 2014/2015
Bylae II
Titel en Navorser | Instansie | |
---|---|---|
Die verhoging van sojaboonproduksie op die Hoëveld.WF van Wyk |
Proteïennavorsingstigting | |
Vestiging van 'n vroeë waarskuwingstelsel vir sojaboon-roes.GP de Beer |
Proteïennavorsingstigting | |
Ondersoek na die etiologie en voorkoms van grondgedraagde siektes van sojaboon in Suid-Afrika.YT Tewoldemedhin |
LNR-Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming | |
Insek biodiversiteit en veelheid in sojabone (Glycine Max).JM Truter, A Erasmus, AS de Beer, MM du Toit, UM du Plessis en SF Grobler |
LNR-Instituut vir Graangewasse | |
Die potensiaal van ensiemaktiwiteit om knopwortelaalwurm-weerstand vinnig en effektief in sojaboonkultivars te identifiseer.H Fourie, C Venter en J Berner |
Omgewingswetenskappe en -bestuur, Skool vir Biologiese Wetenskappe, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom | |
Plantdigtheid van canola invloed op die onderdrukking van onkruid en opbrengs van canola in die Swartland.PJ Pieterse |
Universiteit Stellenbosch | |
Moontlikhede om onkruid chemies te beheer in GM-canola.PJ Pieterse |
Universiteit Stellenbosch | |
Gehalte van vesel as bepaler van doeltreffendheid van stikstof in voeding van melkkoeie.E Raffrenato, CW Cruwagen en LJ Erasmus |
Universiteit Stellenbosch en Departement Dier- en Wildwetenskappe, Universiteit van Pretoria | |
Projeksies van proteïenpverbruik vir diere in Suid-Afrika.DJ Strydom |
Landbou-ekonomie, Universiteit van die Vrystaat |