Navorsingsverslag 2007/2008

Bylae I

Lys van goedgekeurde projekte in 2007/2008
Titel en Navorser Instansie
Die ontwikkeling van sojabooncultivars met beter aanpassing en saadkwaliteit.
Mnr AJ de Lange
LNR-Instituut vir Graangewasse
Nasionale sojabooncultivarproewe.
Mnr JL Erasmus
LNR-Instituut vir Graangewasse
Die verhoging van sojaboonproduksie op die Hoëveld.
Mnr WF van Wyk
Universiteit van Pretoria
Invloed van SO2 en die interaksie daarvan met droogte, op die groei, fisiologie en biochemie van sojabone (G.Max), bestudeer in 'n OTC-stelsel.
Dr PDR van Heerden
Noordwes-Universiteit
Chemiese beheer van plant-parasitiese aalwurms geassosieer met sojabone in Suid-Afrika.
Dr H Fourie
LNR-Instituut vir Graangewasse
Fenotipiese merkers vir wortelknoppie vormingsvermoë van sojabooncultivars.
Prof K Kunert
Universiteit van Pretoria
Vestiging van 'n vroeë waarskuwingstelsel vir sojaboonroes.
Dr M Craven
LNR-Instituut vir Graangewasse
Bepaling van die epidemiologiese waarde van weerstand teen roes wat veroorsaak word deur Phakopsora Pachyrhizi in sojaboonlyne.
Prof NW McLaren
Universiteit van die Vrystaat
Die invloed van silikon op die beheer van sojaboonroes (Phakopsora Pachyrhizi) op sojabone.
Dr PM Caldwell
Universiteit van KwaZulu-Natal
Die ontwikkeling van bestuursgeoriënteerde kaarte vir langtermyn sojaboonroes vatbare areas in Suid-Afrika.
Prof P Caldwell
Universiteit van KwaZulu-Natal
Evaluering van swamdoders vir die beheer van sclerotinia stamvrot by sojabone.
Dr M Craven en Mnr WG Khali
LNR-Instituut vir Graangewasse
Studie van inokulasie en siekte evaluasie tegnieke vir Sclerotinia stamvrot van sojabone.
Prof NW McLaren
Universiteit van die Vrystaat
Super Sojakompetisie, KwaZulu-Natal.
Mnr C Havenga
Proteïennavorsingstigting
Evaluering van canola cultivars onder besproeiing.
Dr AA Nel
LNR-Instituut vir Graangewasse
Die stikstofbehoefte van canola onder besproeiing.
Dr AA Nel en Mnr NA Nkosi
LNR-Instituut vir Graangewasse
Evaluering van wisselbou met canola onder besproeiing.
Dr AA Nel
LNR-Instituut vir Graangewasse
Cultivarevaluering van olie- en proteïensade in die winterreënstreek.
Mnr PJA Lombard
Departement van Landbou: Wes-Kaap
'n Ondersoek na die produksiedinamika van agt wisselboustelsels, insluitende koring, canola, lupiene en weidingspesies in die Swartland, Wes-Kaap.
Dr MB Hardy
Departement van Landbou: Wes-Kaap
Ekonomiese volhoubaarheid van kort- en langtermyn wisselbougewas / weidings produksiestelsels in die Suid-Kaap.
Dr MB Hardy
Departement van Landbou: Wes-Kaap
Die bevordering van canola as 'n wisselbougewas binne 'n bewaringsboerdery-stelsel in die droëland saaigebied van die Swartland en Suid-Kaap, deur middel van 'n produsente-kompetisie.
Mnr IF Slabbert en Mnr CL van Rooyen
Departement van Landbou: Wes-Kaap
N-bemesting van canola gebaseer op N-mineralisasie en loging.
Prof GA Agenbag
Universiteit Stellenbosch
Soutverdraagsaamheid van canola.
Prof GA Agenbag
Universiteit Stellenbosch
Karakterisering en bestuur van Rhizoctonia op canola en lupiene in wisselboustelsels in die Wes-Kaap provinsie.
Dr SC Lamprecht
LNR-Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming
Insekte en ander plae van canola.
Dr G Tribe
LNR-Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming
'n Vergelyking van die reaksie van Suid-Afrikaanse Cobb en Ross braaikuiken-genotipes op verskille in dieëtproteïen.
Prof RM Gous
Universiteit van KwaZulu-Natal
Kalibrering van nabye infrarooi spektrometer vir analise van aminosuur analise in veevoer.
Dr M Ciacciarello
Universiteit van KwaZulu-Natal
Aminosuur en proteinverbruik van braai broeihoenders op 'n mielie-soja dieët.
Dr M Ciacciarello
Universiteit van KwaZulu-Natal
Die effek van beligting op die effektiwiteit van verbruik van dieëtproteïen by Cobb en Ross braaihoenders in Suid-Afrika.
Prof RM Gous
Universiteit van KwaZulu-Natal
Evaluering van "Distillers Dried Grains en Solubles" (DDGS) as 'n bron van proteïene vir hoenders en varke.
Prof RM Gous
Universiteit van KwaZulu-Natal
Inkomste- en kosteramings.
Mnr JSG Joubert
Proteïennavorsingstigting
Modelle: APR- en Nieuwoudt / McGuigan model.
Universiteit van KwaZulu-Natal
PNS webtuiste.
Tigme.com