Navorsingsverslag 2007/2008

Bylae II

Lys van projekte wat gedurende 2007/2008 afgehandel is
Titel en Navorser Instansie
Evaluering van wisselbou met canola onder besproeiing.
Dr AA Nel
LNR-Instituut vir Graangewasse
Evaluering van canola cultivars onder besproeiing.
Dr AA Nel
LNR-Instituut vir Graangewasse
Lupiensaadproduksie.
Mnr JW Lodewyckx
LNR-Instituut vir Graangewasse
'n Vergelyking van die reaksie van Suid-Afrikaanse Cobb en Ross braaikuikengenotipes op verskille in dieetproteïen.
Prof RM Gous
Universiteit van KwaZulu-Natal
Soutverdraagsaamheid van canola.
Prof GA Agenbag
Universiteit Stellenbosch
'n Vergelykende studie van die groei- en opbrengsreaksie van sojaboon op behandeling met verskillende bio-produkte.
Prof JC Pretorius
Universiteit van die Vrystaat
Kalibrering van nabye infrarooi spektrometer vir analise van aminosuur analise in veevoer.
Dr M Ciacciarello
Universiteit van KwaZulu-Natal
Evaluering van "Distillers Dried Grains and Solubles" (DDGS) as 'n bron van proteïen vir hoenders en varke.
Prof RM Gous
Universiteit van KwaZulu-Natal